Rekenaarhardeware: Behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan

Rekenaarhardeware (ook soms apparatuur genoem, teenoor sagteware of programmatuur) behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan.

Skets van 'n persoonlike rekenaar
Rekenaarhardeware: Behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan
1. Rekeraarskerm (monitor) 5. Uitbreidingskaarte
2. Moederbord 6. Kragtoevoer
3. SVE 7. Optiese skyf
4. Geheue (RAM) 8. Hardeskyf
9. Sleutelbord 10. Muis

Die onderskeid tussen hardeware en sagteware is soms onduidelik, byvoorbeeld in die geval van fermware.

Sekere komponente kom in meeste rekenaars voor: verwerker, geheue, kommunikasiebus(se), toevoer- en afvoertoestelle.

Persoonlike rekenaar

Persoonlike rekenaars bevat gewoonlik ten minste die volgende hardeware:

Onderdele

Volledige eenhede

(Gesorteer van groot na klein)

  • Draagbare rekenaar / Drarekenaar (Engels: Portable PC)
  • Skootrekenaar (Engels: Laptop)
  • Notaboekrekenaar (Engels: Notebook / Notebook PC)
  • Handrekenaar (Engels: Palmtop / Palm PC)
  • Sakrekenaar (Engels: Pocket Computer)
  • Persoonlike Digitale Assistent (Engels: PDA / Personal Digital Assistent)

Tags:

FermwareRekenaarSagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)PlantluisDruiweHibernasieErektiele disfunksieSharpeville-slagtingSeksposisieProteïenWortelLeonardo da VinciRooikatDriedimensioneelPseudowetenskapMigrasie van voëlsSwartkwasmuishondSenuweestelselMosambiekFinansiële staatVraag en aanbodSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994CholeraElandréPretoriaVoedselkettingOlimpiese SpeleBernice WestKimberleyVoëlMieliestronkHernubare energieWêreld- Ekonomiese ForumBloedsomloopstelselGrondsoorteKrugerwildtuinRelatiwiteitsteorieIngrid JonkerSeevlakstygingPlae van EgipteArabies-Israeliese konflikBoelieryRookgewoonteWorcesterVerkragtingNamibiëKoperMadison IvyOnderwerp (taalkunde)JodeGoudLys van Nederlandse skildersWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaApokriewe boekeSkaakHartaanvalProteaTelkomRenteGewasboerdery in Suid-AfrikaKoue OorlogAtoomBlomHipoteseKunselementeKlein-KarooWater (molekuul)SeevlakSoweto-opstandSeksualiteitAnilingusCarike KeuzenkampNag van die lang messeAtletiekGetal🡆 More