Hip-Hop-Musiek: Musiekgenre

Hip-hop of hip hop, ook bekend as rap, en voormalig bekend as disco rap, is 'n genre van populêre musiek wat in die vroeë 1970's ontstaan het deur Afro-Amerikaners en Karibiese immigrante in The Bronx, 'n borough van New York Stad.

Hip-hop musiek het ontstaan as 'n genre teen dwelms en geweld en bestaan uit gestileerde ritmiese musiek (gewoonlik gebou rondom trom-mate ) wat dikwels gepaard is met kletsrym, 'n ritmiese lewering van poëtiese spraak. Volgens die professor Asante van Afro-Amerikaanse studies aan die Temple-universiteit is “hip hop iets wat swartes onomwonde as hul eie kan aanspraak maak”. Die musiek het ontwikkel as deel van die breër hip-hop kultuur, 'n subkultuur gedefinieer deur vier sleutel stilistiese elemente: MCing/kletsrym, DJing/scratching saam met Turntablism, breakdancing, en graffiti-kuns. Alhoewel dit dikwels gebruik word om uitsluitlik na rap- en rapmusiek te verwys, dui "hip hop" meer behoorlik die beoefening van die hele subkultuur aan. Die term hip-hop-musiek word soms as 'n sinoniem gebruik met die term rapmusiek, alhoewel kletsrym nie 'n vereiste komponent van hip-hop-musiek is nie; kan die genre ook ander elemente van die kultuur insluit, insluitendDJing, turntablism, scratching, beatboxing, en instrumentele snitte.

Verwysings

Tags:

Afro-AmerikanersBeatboxingHip-hop (kultuur)KletsrymMusiekgenreNew York StadThe Bronx

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterpokkiesSlag van BloedrivierHarry KerrLuiperdMiltVerantwoordelikheidKernkragElizabeth II van die Verenigde KoninkrykNeurenberg-verhoreSteentydperkIsraelGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse RugbyunieBlourokkeGlobaliseringHolocaustSelfieSwaweldioksiedHeidelberg, GautengBlaarAkwariumSelfmoordMolekuulGroepsdrukSeksuele penetrasieKweekhuiseffekLys van Suid-Afrikaanse musikanteBorskankerGautengMuskietHelga UysByeboerderyLys van Afrikaanse televisiereekseSirkusGrootste rampe in Suid-AfrikaKokketielDawidDemi Lee MooreSkaapOutismeVratDesmond TutuDigtheidOvulasieHamilton WesselsRekenaarAt BothaPerdIngenieursweseMagda van BiljonOrkney Snork NieLikkewaanBosluisbytkoorsVarkGasValentynsdagMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPornografieSpysverteringstelselMenslike seksuele gedragEugenetikaBrugJak de PriesterSeksuele stimulasieGenadedoodErfenisLieweheersbesieHoofpynWikimedia-stigtingAfrikanersSeeMynbouNeologismeFopnuus🡆 More