Chinese Kalender

Die Chinese kalender is 'n kalender wat soos die Hebreeuse kalender elemente van 'n maankalender en 'n sonkalender insluit.

Die Gregoriaanse kalender word normaalweg in China gebruik, maar die Chinese kalender word nog ingespan om feesdae soos die Chinese nuwejaar, voorjaar- en herfs-fees aan te dui, en by die astrologie. Aangesien elke maand die maansiklus volg, word die kalender ook gebruik om maanfases aan te dui.

Die Chinese kalender word onder andere vermeld in Chinese skeurkalenders en tongsings. Chinese koerante, soos Sing Tao Daily en Kanzhongguo haal ook die Chinese datum naas die westerse datum aan.

Eksterne skakels

Tags:

Gregoriaanse kalenderJoodse kalenderKalenderMaanfaseMaankalenderSonkalenderVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeBruto binnelandse produkBewaringstatusAfrikaansLien se lankstaanskoeneLugbesoedelingOmtrek, oppervlakte en volumeBrein22 AprilHoofpynIntensiewe vormBek-en-klouseerKlereVoorsetselSokkerLionel MessiVakbondVlekvrye staalE-posKoringMagneetFaf de KlerkHoofkarakterGordelroosSeekoeiBeesMcDonald'sWortelSinkWoordsoortWet op Verbod van Gemengde HuwelikeFanie ViljoenJan van TonderDiskriminasieNamibiëTelefoonMisdaadFinale OplossingSitrusPoesDistrik SesGriekwa-AfrikaansAfrikaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKunsmatige intelligensieJodeN.P. van Wyk LouwKeramiekSelfieSinoniemFamilie (verwantskap)GroepsgebiedewetVrystaatHemelBesemPubliekVoorvoegselAvbobRefentse MorakeOu Apostoliese KerkYouTubeItaliëVerdampingSwangerskapDikdermMangelontstekingSpierSuid-AfrikaVolstruisAtlantis, Wes-KaapVoornaamwoordBrongitisLabia (geslagsdele)PolisieKrugerwildtuinViëtnamoorlogBlack SashNieuwoudtvilleEjakulasie🡆 More