Bergreeks

'n Bergreeks is 'n aaneenlopende landmassa wat uit 'n opeenvolging van die berge, pieke en rante bestaan.

Bergreeks
Die Himalaja, die wêreld se hoogste bergreeks, soos vanuit die ruimte gesien
Bergreeks
Nasa-Satellietbeeld van die Pamir en die Himalaja met die Tiensjan, Karakoram, Kunlun en Hindoekoesj in Sentraal-Asië
Bergreeks
Die Ethiopiese Hoogland in Ethiopië met Ras Dashen op die agtergrond
Bergreeks
Ligging van die Groot Skeidingsgebergte in Australië in geel
Bergreeks
Nasa-Satellietbeeld van die Nieu-Seelandse Suideiland. Die Nieu-Seelandse Alpe is met sneeu bedek

Hoogste bergreeks

Die hoogste bergreekse op aarde, die sogenaamde "dak van die wêreld", is die Himalaja-, die Karakoram- en die Pamir-reekse.

Staan mens onder in die valleie, word jy oorweldig deur die duiselingwekkende hoogte van die bergkolosse. Dit is dwarsdeur die jaar met sneeu bedek. En tog is hierdie bergspitse, vergeleke met die grootte van die aarde, glad nie sulke opvallende kenmerke nie. Want op 'n denkbeeldige aardbol met 'n deursnee van 1 meter sou hulle slegs 0,5 mm hoog wees. Van die maan af sal 'n ruimtevaarder dit glad nie as bulte op die ronde aarde waarneem nie.

Voorbeelde

Voorbeelde van groot bergreekse:

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

Bergreeks Hoogste bergreeksBergreeks VoorbeeldeBergreeks BronnelysBergreeks Eksterne skakelsBergreeksBerg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkermonumentSosiale ordeDesmond TutuDistillasieNasiebouLeeuAfvalbestuurVersoeningsdagBTWGeelsugKlimaatMeettegniekDundermNieuwoudtvilleCorioliskragKultuurMuskietKnopiespinnekopElon MuskSinoniemEeuAsiëSitrusDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKlereEmfiseemBelastingKlinkerSteenkoolMahatma GandhiNoordwesAborsie in Suid-AfrikaKCheslin KolbeSamestellende afleidingErns GrundlingHamburgerKaartBewaringstatusOu Apostoliese KerkWet op Verbod van Gemengde HuwelikeReënspinnekopLandbouRooikatWikipediaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAgtervoegselWolfWaterbesparing in Suid-AfrikaRumatoïede artritisVulkaanKommunismeAfrikaKarlien van JaarsveldFaf de KlerkDataverwerkingBosluisbytkoorsLys van Kaapstad se voorstedeMielieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMeervoudMIV/vigs in Suid-AfrikaBeesMaselsMagneetSoutsuurLys van Afrikaanse rolprenteKoerantBoor (element)Antjie SomersLys van Suid-Afrikaanse skrywersPseudowetenskapMiteEtniese groep🡆 More