Wet Op Verbod Van Gemengde Huwelike: Lands wet (voormalig) van Suid Afrika

Die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike (Wet No 55 van 1949) was 'n wet onder die Apartheidstelsel in Suid-Afrika wat huwelike tussen mense van verskillende rasse verbied het.

Die wet was een van die eerste apartheidswette nadat die Nasionale Party in 1948 aan die bewind gekom het. Deur die rasseregistrasie, wat deur die Wet op bevolkingsregistrasie van 1950 verpligtend was en alle mense in vier groepe ingedeel, kon die Suid-Afrikaanse regering beheer uitoefen oor huwelike met die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike.

In die drie jaar voor die inwerkingtreding van die wet, was die persentasie gemengde huwelike wat geraak is reeds laag op 0,23% van alle huwelike. In 1968 is die wet hersien, waarmee Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, nie aan dieselfde wet onderwerp is nie.

Soortgelyke wetgewing het ook in verskeie ander lande bestaan, onder andere in die VSA (die sogenaamde Anti-miscegenation laws) tot in 1967 en in Duitsland (die Rassewette van Neurenberg) tot in 1945.

Sien ook

Wet Op Verbod Van Gemengde Huwelike: Lands wet (voormalig) van Suid Afrika 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:

Tags:

ApartheidNasionale PartySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingDanie du ToitGerrie PretoriusDoopNieu-SeelandMarita NapierTydDonderstormKoreaanse nasionale rugbyspanGoeie VrydagHolocaustVolkekundeSally EsterhuizenMolotofbomVarkSeksuele stimulasieJan BloukaasUniversiteit StellenboschHartversakingEpilepsieVaginale kankerBaarmoederBoet TroskieWeeluisDuitse maselsOpgestopte speelgoedIntensiewe vormAfrikaanse Hoër SeunskoolJapanHoofstadPofadder (slang)Lys van Afrikaanse rolprenteLuiperdAardverwarmingSeksuele penetrasieOrganometaalchemieDundermW3CAalwynToorbergAppel (sanger)GalblaasOnderwys in Suid-AfrikaBatmanTaalWikipediaLetterkundeWayde van NiekerkMarga van RooyMaroela MediaDroogteCobus RossouwGroot TrekKasterolieAndré SchwartzKopieregSeksueel oordraagbare infeksieAsiëDinosourusMaagGewone luislangWiskundeTonnels van Củ ChiPsigopatieEuropese RugbykampioenskapVermaakMuggieNuwe TestamentNamakwalandKolorektale kankerDemi Lee Moore🡆 More