Wes-Europa

Wes-Europa is 'n geografiese gebied in die weste van Europa.

Wes-Europa
Wes-Europa ten opsigte van die res van Europa.

Tydens die Koue Oorlog was Wes-Europa hoofsaaklik 'n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie, politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening.

Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale demokrasieë, kapitalisme, asook met die Europese Unie geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in Noord-Amerika, Suid-Amerika en Oseanië. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer.

Lande in Wes-Europa

Die volgende elf lande is in Wes-Europa geleë:

Gebiede van die Wêreld

Wes-Europa 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Wes-Europa 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Wes-Europa 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Wes-Europa 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Wes-Europa 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Wes-Europa 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Wes-Europa 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Wes-Europa 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

EuropaWes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TienerWoordeskatuitbreidingSuid-Afrikaanse randZenobia KockPampoentjiesAnrich HerbstHarry PotterLabia (geslagsdele)Napoleon BonaparteVoornaamwoordAfrikaEkonomiese sektorVaginale kankerMiltLys van Afrikaanse skrywersHoenderMeervoudUitwerking van klimaatsveranderingAnilingusOnderhandelinge om apartheid te beëindigMin ShawPolisieSeekatPussy RiotDirekte en Indirekte redeApokriewe boekeHector PietersonVerdampingTandbederfLewerDawidValiant SwartIngenieursweseOlifantGewone breukeQuebecSiya KolisiOmtrek, oppervlakte en volumeMartin Luther King jr.Padtekens in Suid-AfrikaTobie CronjéBiodiversiteitAfrikaanse WikipediaSeksposisieTrappe van vergelykingChatGPTMenslike-ontwikkelingsindeksBelgiëAnale seksLionel PetersonSimboolSewe wonders van die wêreldSelfstandige naamwoordEpilepsieBloeddrukLiefdeYouTubePoësieAgtervoegselISimangaliso-vleilandparkWortelInsekGevolge van aardverwarming op oseaneGrondbesoedelingNarsismeNeurenberg-verhoreSonsverduisteringAlliterasieAngssteuringMielieGrieksLeierskapAfrican Movement CongressBergen-Belsen-konsentrasiekampPaddaLieweheersbesie🡆 More