Via

VIA is ’n Afrikaanse vermaak- en leefstylkanaal wat 24 uur per dag leefstyl- en realiteitsprogramme aanbied.

Dit word op DStv-kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium-, Extra, Compact- en Family-pakkette beskikbaar. Dit is Media24 se eerste televisiekanaal en word vanaf Maandag 9 November 2015 om 16:00 uitgesaai. Dit het begin met 22 nuwe programme wat op kos, diëte, verhoudings, troues en styl fokus. Die teikengroep is Afrikaanse vroue en hul gesinne.

VIA
Gestig 9 November 2015
Netwerk DStv
Eienaar Media 24
Beeldformaat SD / HD
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
DStv kanaal 147

Programme

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

20159 NovemberAfrikaansDStvMedia24TelevisieWerklikheidsreeks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingNierversakingWinterOmtrek, oppervlakte en volumeNazi-DuitslandKappie (skryfteken)KaliumViëtnamoorlogMarie AntoinetteWater (molekuul)SmaakAssonansieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)WortelDemi Lee MooreIronieMonumentHulpwerkwoordNasionale PartyKrygkorPad na jou hartSuid-Afrikaanse randSeksuele opwekkingWaterbesparing in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselRenaissanceWerkersdagApartheidSneeuKrampKoperCarike KeuzenkampAnrich HerbstVoedingWolkBeaufortskaalSan Andreas-breukDroogteMoslemEuropaTradisionele literatuur1913HibernasieEerste WêreldoorlogKoolstofdioksiedFiksieNedersettingVrouFrankrykMuishondMIV/vigs in Suid-AfrikaWaterbesoedelingAfrikanerweerstandsbewegingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGrondbesoedelingSeevlakstygingHigiëneLangste woordGoudkus (streek)OlifantKoedoeSpoorvervoer in Suid-AfrikaVoorvoegselSelfstandige naamwoordPerdTelkomSirkelErektiele disfunksieIdioomBaälKrugerwildtuinProteaDeelwoord🡆 More