Urine

Urine (ook soms urien gespel) is 'n vloeistof wat by soogdiere en die mens deur die niere geproduseer word.

Dit word in die blaas gestoor en periodiek via die uretra uitgeskei. Urine bevat, behalwe water en wateroplosbare afvalstowwe, onder andere ook ureum, uriensuur, anorganiese soute asook sommige ander stowwe soos alkohol en kunsmatige versoeters.

Urine
Urine

Sommige diersoorte, bv. voëls en reptiele, kan ureum in uriensuur omskakel wat dan as 'n vastestof via die kloaka uitgeskei word saam met die ontlasting. So word minder vloeistof verloor as by soogdiere, en daar bestaan 'n groter bestandheid teen droogtetoestande.

Sien ook

Tags:

AlkoholBlaasMensNierSoogdiereUreumWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaliforniese KanaaleilandeWilna SnymanVraag en aanbodBlourokkeRicus NelUitwerking van klimaatsveranderingMeningsverskil oor aardverwarmingPampoentjiesEwenaarBeesvleisAuschwitz-konsentrasiekampApartheidReënKwaggaDierSeksposisieLys van elemente volgens simboolLourensrivierRatelSiya KolisiNederlandsKaren MeiringSowjetunieSirkusGreen PornoHernubare energieWinnie Madikizela-MandelaWet op Bantoe-onderwysDolfynSelfvertroueEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRugbyBloedvergiftigingARutenium(III)chloriedPaarl GimnasiumSwitserlandSuikersiekteVulvaKorrupsieTafeltennisMetaalKrokodilSpringbokkeRudi ClaaseEl (lengtemaat)Harry PotterNaaldekokerSkaapSosiale mediaChemiese elementPerdebyePomeloVoorvoegselHeks van HexrivierPlastiekGewone luislangSteenkool in Suid-AfrikaRobert SobukweWaterbesparing in Suid-AfrikaPlae van EgipteOmtrek, oppervlakte en volumeHamilton WesselsLugbesoedelingIronieJode in Suid-AfrikaGasKoorsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSwartbewussynsbewegingHulpwerkwoordBesoedelingBeurtkragAarde se atmosfeerGenadedoodSpinnekop🡆 More