Poissy

Poissy is 'n commune in die département Yvelines in die Île-de-France in noord-sentrale Frankryk.

Dit is geleë in die westelike voorstede van Parys, 23,8 km (14,8 myl) van die sentrum van Parys.

Poissy
'n Uitsig oor Poissy
'n Uitsig oor Poissy
Wapen van Poissy
Wapen
Poissy is in Frankryk
Poissy
Poissy
Ligging in Frankryk
Koördinate: 48°55′46″N 2°02′42″O / 48.92944°N 2.04500°O / 48.92944; 2.04500 2°02′42″O / 48.92944°N 2.04500°O / 48.92944; 2.04500
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesPoissy Île-de-France
DépartementPoissy Yvelines
ArrondissementSaint-Germain-en-Laye
KantonPoissy-Nord & Poissy-Sud
Regering
 • BurgemeesterKarl Olive (2014-2020)
Oppervlak
 • Totaal13,28 km2 (5,13 vk. myl)
Hoogte
27 m (89 ft)
Bevolking
 • Totaal36 230
 • Digtheid2 700/km2 (7 100/vk. myl)
TydsoneUTC+1:00 (MET)
 • SomertydUTC+2:00 (MEST)
Poskode
78498 / 78300
Webwerfville-poissy.fr
Poissy
Kollegiale kerk Notre-Dame

In 1561 was dit die plek van 'n vrugtelose Katolieke Hugenote-konferensie, die colloquium by Poissy. Dit is bekend om opeenvolgend die motorfabrieke van Automobiles Gregoire, Matford, Ford SAF, Simca, Chrysler en Talbot te huisves, en is nou die tuiste van een van die grootste Peugeot motorfabrieke in Frankryk.

Inwoners word Pisciacais genoem.

Eksterne skakels

Tags:

DorpDépartementFrankrykParysVoorstadYvelinesÎle-de-France

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot GatSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBiodiversiteitBlaarMateriaalOnderwerp (taalkunde)Invloed van vigs op die ekonomieMondWoordeskatVersamelnaamVeelvoudige sinAardverwarmingHamburgerNiersteenKartografieNag van die lang messeGlobaliseringHorlosieWesterse filosofieMangelontstekingVars waterAntoniemBynierJudaïsmeKrokodilSuid-Afrikaanse randSeksualiteitSeksuele opwekkingVoortrekkermonumentHeuningbyDierOrale seksSoogdierTatoeëermerkSeisoenSiya KolisiKlereArmoedeEngelandKapitalismeToerismeLiewe HeksiePaasfeesMaatskappyVloeistofHindoeïsmeUKhahlamba-DrakensbergparkImmunologieMynbouMikro-ekonomieSpelerposisies in rugbyHector PietersonAtoomTweede WêreldoorlogUnie van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)ApartheidProteaAkademiaWortelHigiëneCarike KeuzenkampHibernasieTaalKimberleyProteïenOlimpiese SpeleEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWoordsoortJaco JacobsDistrik SesBestuiwingSharpeville-slagtingWelwitschia🡆 More