Ottomaanse Ryk

Die Ottomane was Islamitiese Turke wat genoem is na hul stigter, Osman I (ook vertaal as Othman of Ottoman).

Osman was die seun van 'n Turkse hoofman en het 'n reputasie as vaardige krygsman en leier opgebou tydens plundertogte op vestings van die Bisantynse Ryk in noordwes-Turkye (destyds Anatolië genoem). Duisende Turke en Arabiere het hulle by hom aangesluit en mettertyd het hy en sy opvolgers 'n magtige ryk opgebou en die Bisantyne stelselmatig teruggedryf.

دَوْلَتِ عَلِيّهٔ عُثمَانِیّه
Devlet-i ʿAliyye-i ʿOsmâniyye
Yüce Osmanlı Devleti

Ottomaanse Ryk / Turkse Ryk
Ottomaanse Ryk
1299 – 1923 Ottomaanse Ryk
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: دولت ابد مدت
Devlet-i Ebed-müddet
Volkslied: Mahmudiye Marşı (1829–1839, 1918–1922)
(Ottomaans vir: "Mars van Mahmoed")

Mecidiye Marşı (1839–1861)
(Ottomaans vir: "Mars van Abdülmecid")

Aziziye Marşı (1861–1876)
(Ottomaans vir: "Mars van Abdülaziz")

Hamidiye Marşı (1876–1909)
(Ottomaans vir: "Mars van Abdülhamid")

Reşadiye Marşı (1909–1918)
(Ottomaans vir: "Mars van Mehmet Resad")
Ligging of Ottomaanse Ryk
Ligging of Ottomaanse Ryk
Die Ottomaanse Ryk in sy grootste uitbreiding in 1683 onder sultan Mehmet IV.
Hoofstad Söğüt (1302–1326)
Bursa (1326–1365)
Edirne (1365–1453)
Istanboel/Konstantinopel (1453–1922)
Taal/Tale Turks
Godsdiens Islam
Regering Monargie
Historiese tydperk Nuwe tyd
 - Stigting van die Osman-dinastie deur Osman I 1299
 - Verdrag van Lausanne 24 Julie 1923
Oppervlakte
 - 1595 20 000 000 km2
7 722 043 sq mi
Bevolking
 - 1856 skatting 35 350 000 
Geldeenheid Akche
Kurush
Lira
Sultani
Ottomaanse Ryk
Vlag van die Ottomaanse Ryk (1453–1844)
Ottomaanse Ryk
Die Ottomaanse Ryk in 1683
Ottomaanse Ryk
Die verowering van Konstantinopel op 29 Mei 1453

Op 29 Mei 1453 het die Ottomane onder sultan Mehmet II die Bisantynse Ryk die finale nekslag toegedien met die verowering van Konstantinopel, hoofstad van die Bisantyne. Dié stad se naam is verander na Istanboel (grootste stad van hedendaagse Turkye) en alle Christelike kerke, soos die bekende Hagia Sophia (Kerk van die Heilige Wysheid), is in Islamitiese moskees verander.

Die Ottomaanse Ryk het sy hoogtepunt bereik onder Süleyman die Manjifieke (1520–1566), toe die grootste deel van die Nabye Ooste, Noord-Afrika, Wes-Asië, die Balkan-lande en Hongarye onder sy beheer was. Süleyman I het sy sukses beskou as 'n beloning van Allah omdat hy Islam bevorder het. Hy het daarom ook baie moeite gedoen om Islam op alle gebiede, insluitende die kuns, opvoeding, en argitektuur, te bevorder en uit te brei.

In daardie stadium was net sowat die helfte van die bevolking van die Ottomaanse Ryk Moslems. Anders as in die vroeë Islamitiese Ryk, was die Ottomane egter baie verdraagsaam teenoor alle ander godsdienste. Nie-Moslems is toegelaat om hulself te bestuur in sake rakende godsdiens, opvoeding en regspraak, mits hulle belasting (jizya) aan die owerheid betaal het.

Die Ottomaanse Ryk, een van die magtigste in die geskiedenis van die mensdom, het vir sowat 450 jaar voortbestaan en eers tydens die Eerste Wêreldoorlog (1914–1918) finaal tot 'n val gekom. Hoewel dit nie 'n suiwer Islamitiese Ryk en teokrasie was soos tydens die Oemajjad- en Abbasidiese dinastieë nie, was Islam die amptelike godsdiens van die Ottomane en het hulle grootliks daartoe bygedra om dié godsdiens te bevorder.

Eksterne skakels


Koloniale ryke

Ottomaanse Ryk  Amerikaans  • Ottomaanse Ryk  Australies  • Ottomaanse Ryk  Belgies  • Ottomaanse Ryk  Brits  • Ottomaanse Ryk  Deens  • Ottomaanse Ryk  Duits  • Ottomaanse Ryk  Engels  • Ottomaanse Ryk  Frans  • Ottomaanse Ryk  Habsburgs  • Ottomaanse Ryk  Italiaans  • Ottomaanse Ryk  Japannees  • Ottomaanse Ryk  Koers  • Ottomaanse Ryk  Nederlands  • Ottomaanse Ryk  Nieu-Seelands  • Ottomaanse Ryk  Noors  • Ottomaanse Ryk  Ottomaans  • Ottomaanse Ryk  Portugees  • Ottomaanse Ryk  Russies  • Ottomaanse Ryk  Spaans  • Ottomaanse Ryk  Suid-Afrikaans  • Ottomaanse Ryk  Sweeds

Tags:

Bisantynse RykIslamOsman IOttomaanse TurkeTurke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NagapieAkroniemProstaatklierNasiebouPlaattektoniekNatuurbewaringStedelike hitte-eilandWaterstofLys van NG gemeentesBipolêre gemoedsteuringCheslin KolbeHannes van WykLys van Afrikaanse rolprenteSportSoogdierOnderhandelinge om apartheid te beëindigWiskundeChemiese verbindingWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaDriedimensioneelSirkelFiela se kindGrondBloemfonteinVK (sosiale netwerk)BlourokkeMenseregteBloedsomloopstelselApartheidTweede Nuwe JaarAntjie KrogSpaansSteve HofmeyrMaatskappyMaselsBloeddrukKlinkerRocco SiffrediNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySkooluniformPoolsKewerMuishondQuebecSintetiese veselsMaanstilstandNiersteenJapanneesBateSwartbewussynsbewegingStereotipeWoordeskatMisdaadDuits7de LaanSeksKindermishandelingNasionale VrouedagKonsonantAfleiding (taalkunde)KokaïenUnie van Suid-AfrikaKontinentSenuweestelselVolhoubaarheidResensieVeelrassige pornografieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van elemente volgens simboolKomplementêre kleureSuikersiekteOorkruipersGrondwet van Suid-AfrikaDroogteIngrid JonkerSeksueel oordraagbare infeksieMadison Ivy🡆 More