Oligopolie

Die woord oligopolie kom van die Griekse woord oligoi, wat min beteken, en polein, wat verkoop beteken.

Onder oligopolie word die mark deur 'n paar groot firmas oorheers. Wanneer daar slegs twee firmas in die bedryf is, word dit 'n duopolie genoem. Die produk kan homogeen wees (bv. staal en sement), maar dit is gewoonlik heterogeen (bv. motorvoertuie, sigarette, huishoudelike toestelle, elektroniese toerustig en huishoudelike skoonmaakmiddels). Wanneer die produk homogeen is, word die mark as 'n suiwer oligopolie beskryf, en wanneer die produk heterogeen (of gedifferensieerd) is, word die mark 'n gedifferensieerde oligopolie genoem. Oligopolie is die algemeenste markstruktuur in moderne ekonomieë. Wanneer mense van groot besigheid en van markmag praat, verwys hulle gewoonlik na oligopolieë (eerder as na suiwer monopolieë).

Tags:

EkonomieGrieksMonopolie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Racheltjie de BeerGriepPapierOraniaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDansSkilpadNarsismeHomoniemHernubare energieBlack SashGeelsugJanie du PlessisLys van kinderspeletjiesRassisme in AfrikaToekoms van die AardeHarry PotterBorskankerInsekGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondEufemismeVaginaSirkusRuslandSpreeuNuwe TestamentHeuningbyMeningsverskil oor aardverwarmingBrandmondsindroomNaaldekokerJaco JacobsLabia (geslagsdele)LugbesoedelingStilleweDepressie (gemoedstoestand)SkoenlapperAnilingusSebraAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidFrankrykApartheidVerantwoordelikheidKontinentOlifantWet op Bantoe-onderwysPretoriaKlimaatBruin menseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randBoomLemoenIndustriële RevolusieInfeksieAnneli van RooyenSeksuele penetrasieOlimpiese Somerspele 2024Slag van BloedrivierLeesAkademiaDrakensbergeEmo AdamsNeonTaalfossielSokkerNasiebouLys van Suid-Afrikaanse musikanteTelevisieWeskusStedelike hitte-eilandJo BlackVars waterArmoedeverligtingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWerkloosheidCarles Puigdemont🡆 More