Nuusvoer: Dataformaat wat gebruik word om gebruikers te voorsien van gereeld bygewerkte inhoud

'n Nuusvoer is 'n lys van artikels wat op 'n webbladsy geskep is, en wat mense wat nuuslesersagteware gebruik in staat stel om op hoogte te bly van watter webbladsye nuwe artikels op het sonder om die webbladsy herhaaldelik te moet besoek.

Moderne webprogamme skep gewoonlik outomaties 'n opgedateerde nuusvoer sodra 'n nuwe artikel geskryf is. 'n Nuusvoer word in die RSS- of Atomformaat geskep (of in albei). Hierdie XML-formate bevat die inligting wat nodig is vir nuuslesersagteware om aan te dui watter artikels is nuut, en wat die titel en inhoud van die nuwe artikel is. Die gebruiker kan gewoonlik die artikel direk in sy nuuslesersagteware lees.

Nuusvoer: Dataformaat wat gebruik word om gebruikers te voorsien van gereeld bygewerkte inhoud
Ikoon wat aandui dat 'n nuusvoer beskikbaar is.

Nuuslesersagteware

Webgebaseer

  • Google Reader
  • Bloglines

In webblaaier

Vir Windows

  • Feedreader

Vir GNOME (Linux)

  • Straw
  • Liferea

Vir KDE (Linux)

  • Akregator

Tags:

WebbladsyXML

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonumentSelfkonsepKoolhidraatKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerMosambiekkanaalWet op Bantoe-onderwysLys van bekende Suid-AfrikanersSamestellingElandréLys van visseOlifantMenseregtedagWiki CommonsHoofstadKonsentrasiekampGroot GatSteve BikoSeksPeach van PletzenTafelbergBlaarAfrikaansPubiese hareVoorsetselFrankrykOrale seksAbstraksie (rekenaarwetenskap)D.J. OppermanAborsieHerfsCarike KeuzenkampDansLionel MessiGeslagsgelykheidSimboolAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKameelperd7de LaanIngrid JonkerAarverkalkingWaterbesoedelingRekenaarHondSiya KolisiWikimedia-stigtingKaliumWoestynMiltSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEkonomie van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogDuitse maselsDikdermPlantluisTuisbladNamibiëKommunismeKlimaatsverandering in AfrikaDoelwitGeskiedenis van AfrikaansMandalaNierversakingGeslagKappie (skryfteken)YstertydperkEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaVarkLuiperdNoag se arkAfro-AmerikanersOu Apostoliese KerkHorlosie🡆 More