Misdadiger

'n Misdadiger is 'n persoon wat veroordeel is vir 'n misdaad deur 'n beampte van die regbank, soos byvoorbeeld 'n regter.

Misdadiger
Misdadiger
beroep, sosiale klas
Subklas vanpersoon verband aan die wet, oortrederWysig
Veld van hierdie beroepMisdaadWysig
OorsaakdelikWysig
Manifestasie vanAanstootWysig

Dit moet egter nie verwar word met 'n veroordeling vir 'n strafbare feit nie. Daar word in die verband meestal onderskeid gemaak tussen groot- en klein oortredings. Onder klein oortredings val byvoorbeeld oortredings soos spoedoortredings op openbare paaie, alkoholverbruik in die openbaar, en openbare urinering. Oortredings soos diefstal, moord, verkragting, die onwettige gebruik van dwelms, en die bestuur van 'n motorvoertuig terwyl jy onder die invloed van alkohol verkeer, val onder die kategorie 'misdaad'.

Sien ook

  • Misdaad
  • Diefstal
  • Kriminaliteit
  • Inbreker

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdLys van politieke partye in Suid-AfrikaAtmosfeerVryheidsdagAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMediese diagnoseSuid-Afrikaanse GrensoorlogBelastingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Koue OorlogMiddeloorontstekingLys van visseMaselsHortologieMIVNederlandWieg van die MensdomAlkoholismeVaginaRenaissanceNasionale PartyAnglo-BoereoorlogHoenderKoedoeKonjunktivitisWaterMaagOlimpiese SomerspeleSokkerKlimaatveranderingMisdaadRegeringGeweldEkonomiese sektorGesonde dieetMonumentElon MuskSpringbokDroogteInsekAnale seksDokterBurgerregteOrale seksVervoerArabies-Israeliese konflikAlliterasieTafelbergKrugerwildtuinGoudWoordeskatDirekte en Indirekte redeTransatlantiese slawehandelRob HersovChemiese verbindingVrymesselaryRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SmaakHidroëlektrisiteitAluminiumMalariaMorfologie (taalkunde)PaddaKameelperdKinderregteGedigPornografiese akteurMadison IvyTrekarbeidSlag van BloedrivierVersamelnaamVrouCleopatra VIISuurstofGenitale vratDepressie (gemoedstoestand)🡆 More