Kortverhaal: Kort literatuurwerk, gewoonlik in verhalende prosa geskryf

Die kortverhaal is nie soos sy naam aandui, bloot 'n korter verhaal nie; dit is 'n prosawerk met 'n besonder strak bou.

In die kortverhaal gaan dit nie soseer om die gebeure nie; dit gaan om karakteronthulling, om die openbaring van 'n bepaalde aspek van die menslike bestaan. Die hoofkarakter word gewoonlik op 'n bepaalde oomblik in sy lewe getoon, waarop hy tot 'n dieper insig in die lewe kom. Die kortverhaal is dramaties eerder as epies.

Lengte

In terme van lengte, is die woordtelling tipies tussen 1 000 en 4 000 vir kortverhale; sommige het egter 15 000 woorde en word steeds as kortverhale geklassifiseer. Verhale met minder as 1 000 woorde word soms na verwys as "kort-kortverhale", of "blitsfiksie".

Verwysings

Tags:

DramaHoofkarakterLeweOpenbaringProsa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VeeartsNarsismeHipoteseAnale seksEerste WêreldoorlogLetterkundeAarde se atmosfeerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaHulpwerkwoordGeslagTradisionele Afrika-medisyneSikloonDrakensbergeOrgasmeBeeldspraakGrondbewerkingOnderhandelinge om apartheid te beëindigKinkhoesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHondRassisme in AfrikaSkilpadKommunismeMIV/vigs in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieLongontstekingKoue OorlogEkostelselKonflik (proses)Gregoriaanse kalenderAlliterasieSpysverteringstelselDieremishandelingArmoedeWerkloosheidGeweldKameelperdHeuningbyDeelwoordKrokodilJansenvilleMahatma GandhiImpakte van toerismeLys van Nederlandse skildersTylaBreinDricus du PlessisOmtrek, oppervlakte en volumeBoor (element)EngelsProstaatkankerDriedimensioneelBloemfonteinAbstraksie (rekenaarwetenskap)ArmoedeverligtingPseudowetenskapSkoenlapperJagluiperdBiologieNatuurwetenskapEmfiseemDolfynIntensiewe vormVliegtuigLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVersoeningsdagGeskiedenis van erotiese afbeeldingsElektroniese of digitale mediaTandbederfSelfieBateKontinentKonjunktivitisPussy RiotMiddeloorontsteking🡆 More