Issn: Unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer

'n ISSN (Engelse afkorting vir International Standard Serial Number) is 'n unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer.

Dit word gebruik om tydskrifte, dagblaaie, asook weeklikse en jaarlikse publikasies te identifiseer, maar kan ook vir ander tipes media, soos 'n periodiese disket of laserskyf gebruik word. As dieselfde periodiese publikasie in beide gedrukte en elektroniese formate beskikbaar is, kan dit moontlik twee ISSN-kodes hê - 'n p-ISSN (print of gedrukte ISSN) en 'n e-ISSN (elektroniese ISSN).

Issn: Unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer
'n ISSN-kode was as 'n strepieskode enkodeer is.

'n ISSN het agt syfers wat uit twee groepe van 4 syfers bestaan en deur 'n strepie geskei word. Die laaste syfer is 'n kontrolesyfer, maak kan ook 'n 'X' wees. 'n Voorbeeld van so 'n kode is: "ISSN 1240-2346".

Dit is in 1975 geskep as ISO-standaard 3297. ISO-subkomitee TC 46/SC 9 is vir die standaard verantwoordelik.

Tags:

LaserskyfTydskrif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordJan van RiebeeckSelfmoordSuikersiekteVoornaamwoordAfrikaanse taalleerNiersteenAkroniemGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondWaterkringloopKwame NkrumahBoer Soek 'n VrouGregoriaanse kalenderLys van kinderspeletjiesKappie (skryfteken)Anneli van RooyenDaggaLongontstekingKompasSoutsuurDroogteWortelPikkewynLarry PageKlimaatveranderingSwartrenosterVerantwoordelikheidLys van bekende Suid-AfrikanersGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDierSportSkooluniformDieremishandelingWikimedia-stigtingOrale seksOrrelVersamelnaamInfeksieAntisemitismeNagmaalNierSosiale mediaNarsistiese persoonlikheidsteuringRenaissanceTylaCarike KeuzenkampSpinnekopSoortnaamWhatsAppPornografiese akteurThys die BosveldklongAngina pectorisPaulus van TarsusE-posHoofkarakterWetenskaplike metodeOlifantOmtrek, oppervlakte en volumeDriedimensioneelYslandElon MuskKontinentGriekwa-AfrikaansWaterbesparing in Suid-AfrikaYouTubeTradisionele Afrika-medisyneNuwe TestamentAfrikanersWikiTeam Fortress 2RymReënvalbepalingReënspinnekop🡆 More