E: Letter

Die letter E is die vyfde letter van die moderne Latynse alfabet en die tweede klinker.

Latynse letter E
E: Letter
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter E. Vir ander betekenisse sien E (dubbelsinnig).

Dit is die algemeens gebruikte letter in Engels, Frans, Duits en Spaans. In Navo se internasionale spellingsalfabet word "E" uitgespreek met die woord "Echo".

Die letter E het ontwikkel uit die Griekse letter epsilon. Die Semitiese letter hê het waarskynlik eers 'n biddende of roepende menslike figuur voorgestel en was moontlik op 'n soortgelyke Egipitese hiëroglief gebaseer, alhoewel die hiëroglief anders uitgespreek en gebruik is.

Egiptiese hiëroglief
q’
Semities
Fenisies
H
Etruskies
E
Grieks
Epsilon
Latyns-Romeins
E
A28
E: Letter E: Letter E: Letter E: Letter Roman E

E met skryftekens

  • É, é
  • È, è
  • Ê, ê
  • Ë, ë
  • Ě, ě
  • Ē, ē
  • Ĕ, ĕ
  • Ė, ė
  • Ę, ę

Skakel

Tags:

DuitsEngelsFransKlinkerLatynse alfabetLetterNAVO-spelalfabetSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Europese UnieGewone drolpeerNic de JagerKolitisRenteOorlog in Soedan (sedert 2023)Wayback MachineNederlandsVrouSerafín DengraEuropese Suidelike SterrewagVolkekundeMuishondStrandbeestKoos BekkerTurksvyWerwelkolomGodW3CIntensiewe vormJada FireDonker materieFridtjof NansenTobie CronjéSonsteekSeksposisieTarentaleBaltimoreLys van lande volgens bevolkingMoslemSenuweestelselTolla van der MerweMenslike seksuele gedragSusan CoetzerWaterpokkiesReënspinnekopJerusalemSuid-AfrikaCarles PuigdemontGoogle MapsKoreaanse nasionale rugbyspanAfrikaanse naguilDrie SusterskerkeNagapieDeon MeyerKalenderKolonoskopieInhoudHeilige SaterdagSonnestelselRugbywêreldbeker 1987BorsteSteve HofmeyrHoofstadLys van woestyneEkonomieVerenigde State van AmerikaNoord-KaapDiarreeVlag van BangladesjSuid-Afrikaanse InkomstediensRegardt van den BerghSelfieRina HugoDuitsLika BerningSeksuele penetrasieSinoniemLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsSkaak🡆 More