Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond

Australië

Ligging van Australië op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 8 600 000 km²
Bevolking 36 000 000
Bevolkingsdigtheid 4,2 inwoners/km²
Lande 3 (Australië, Papoea-Nieu-Guinee en dele van Indonesië)
Tale Engels, Indonesies, Tok Pisin en Hiri Motu
Tydsones UTC+10, UTC+9.30, UTC+8
Grootste stede 1. Sydney
2. Melbourne
3. Brisbane
4. Perth
5. Adelaide

Australië is 'n kontinent in die Suidelike halfrond. Die kontinent lê tussen die Indiese Oseaan (wes) en die Stille Oseaan (oos). Die kontinent bestaan uit die land Australië en die eilande Tasmanië en Nieu-Guinee. Soms word ook die eilandnasies in die Stille Oseaan as deel van die kontinent Australië beskou, veral Australië se politiese en kulturele buurland Nieu-Seeland. Hierdie gebied word dikwels ook die kontinent Oseanië genoem. Die kontinent se voormalige naam was Nieuw-Holland, vernoem ná die Nederlandse provinsie Holland soos ook Nieu-Seeland ná Zeeland vernoem is. Veral in Europa word die gebied as die vyfde kontinent beskou.

Kontinente van die wêreld

Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Afrika-Eurasië
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Amerikas
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Eurasië
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Oseanië

Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Afrika
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Antarktika
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Asië
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Australië
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Europa
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Noord-Amerika
Kontinent Australië: Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wladimir PoetinLugbesoedelingGalblaasSigaretKompasDinosourusSelfmoordNiersteenJada FireVigsWayde van NiekerkMadison IvySonsteekDulcie van den BerghCyril RamaphosaSeksuele opwekkingEikelNic de JagerModernismeErfenisHartOlimpiese godeVoornaamwoordVyfsterDieregeluideJeuksiekteJoodse kalenderBrongitisBysteekSteve BikoGordelroosGoogle TranslateLys van Suid-Afrikaanse skrywersUniversiteit StellenboschTeologieProvinsies van Suid-AfrikaDramaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaTandbederfLeeuOopbroninhoudHemelvaartsdagKnopiespinnekopPolisieTweede VryheidsoorlogGodsdiensVratSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBosluisbytkoorsKopieregSuid-Afrikaanse PolisiediensPtolemeusAfrikaanse WikipediaJaco du PlessisDrie SusterskerkeWes-KaapVlag van LibanonDigvormSeksueel oordraagbare infeksieDesiré GardnerReënspinnekopEmfiseemEkostelselPlae van EgipteCarike KeuzenkampSlag van Cuito CuanavalePeach van PletzenBorskankerBloedsomloopstelselIranMaroela Media🡆 More