Bosluisbytkoors: Siekte wat deur bosluise oorgedra word

Bosluisbytkoors (of bosluiskoors) is 'n siekte wat deur die organisme ricketsia conori veroorsaak word en deur klein rooibruin bosluise oorgedra word.

Die natuurlike gashere van die siekte is klein soogdiere soos jakkalse en hase. In die VSA kom 'n soortgelyke siekte voor nl. die "Rocky Mountain spotted fever".

Bosluisbytkoors: Siekte wat deur bosluise oorgedra word
Rickettsia conorii-bakterieë.

Verspreiding

Die siekte kom in alle soorte bosveld voor waar bosluise voorkom. Dit is dus baie wyer verspreid as malaria. Daar is egter groot geografiese gebiede waar die siektes se voorkoms mekaar oorvleuel.

Simptome

Die simptome van bosluiskoors en malaria is baie soortgelyk. Bosluiskoors is egter selde dodelik. Sewe dae nadat die persoon deur 'n besmette bosluis gebyt is, begin die simptome van hoofpyn en soms ook 'n rooi uitslag. Daar is gewoonlik 'n tipiese bytwond sigbaar nl. 'n opgehewe, pynlike rooi area op die vel met 'n swart kol in die middel.

Persone wat gereeld aan die siekte blootgestel word ontwikkel dikwels immuniteit daarteen.

Tags:

BosluisHaasJakkalsRooibruinSiekteVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KorrupsieHindoeïsmeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPerdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKankerNicole StraussVrouWynand du ToitBrandmondsindroomLabia (geslagsdele)Morfologie (taalkunde)Kaapse florarykDokterKameelperdRymSeksposisieMaatskappyKimberleySoweto-opstandSoutsuurImmunologieApokriewe boekeMaanKonsonantTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)WikiquoteUnie van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureKaliumVaginaSpringbokOorstromingSuid-Afrikaanse randNarsismeVrymesselaryNeurenberg-verhoreSwart menseVolhoubare ontwikkelingNapoleon BonaparteGasFabelNederlandsInsekLys van elemente volgens simboolJan van TonderTydsoneMenseregteMasturbasiePornografiese akteurVulvaDiatomiese molekuulGeldLeah van NiekerkNatuurlike hulpbronVolstruisGeestesteuringIronieCheslin KolbeSelfvertroueRosa ParksAarverkalkingDwelmmiddelTrekarbeidWolkBySuid-Afrikaanse Nasionale ParkeChemiese elementVoedingVerkoueDuitslandNiersteenKlimaatsverandering in AfrikaBeesMikro-ekonomieSaartjie Baartman🡆 More