Asta Nielsen: Deense aktrise (1881-1972)

Asta Sofie Amalie Nielsen (11 September 1881 – 24 Mei 1972) was 'n Deense aktrise.

Sy was en een van die eerste internasionale filmsterre. Sewentig van Nielsen se 74 films is in Duitsland gemaak, waar sy bloot as Die Asta bekend gestaan het. Nielsen stig haar eie filmstudio in Berlyn gedurende die 1920's, maar het in 1937 na Denemarke teruggekeer na die opkoms van Nazisme in Duitsland.

Asta Nielsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Asta Sofie Amalie Nielsen
Geboorte (1881-09-11)11 September 1881
Kopenhagen
Sterfte 24 Mei 1972 (op 90)
Nasionaliteit Deens
Kinders 1
Beroep(e) aktrise
Aktiewe jare 1902 – 1936
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Op 25 Mei 1972 sterf Nielsen in die Frederiksberg-hospitaal.

Bronne

  • Morris, Gary (April 1996). "Asta Nielsen". Bright Lights Film Journal (16). Besoek op 4 November 2011.
  • DFI. "Asta Nielsen". Det Danske Filminstitut. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 January 2009. Besoek op 2008-10-10.
  • Klemperer, Victor (2001). "Die Tagebücher 1933–1945". I Will Bear Witness 1942–1945: A Diary of the Nazi Years. Modern Library. ISBN 978-3-89853-550-2.
  • Malmkjær, Poul (2000). Asta: Mennesket, Myten, og Filmstjernen. P Haase & Sons. p. 343.
  • Neiiendam, Robert (1939). "Asta Nielsen". Dansk Biografisk Leksikon.
  • Fonseca, M. S. (1988). "Asta Nielsen". In Vinson, James (red.). The International Dictionary of Films And Filmmakers: Actors and Actresses. London: Papermac.

Eksterne skakels

Tags:

BerlynDenemarkeDuitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseMorfologie (taalkunde)ProstaatkankerMenslike skeletVoorvoegselVergelykings (taalkunde)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaJak de PriesterDriehoekVlekvrye staalKalenderGroot vyfPresident van Suid-AfrikaEkotoerismeMiltJacques LootsWiki CommonsAfkortingKimberleyPornografiese subgenresBlourokkeEreksieHeupvervangingInfeksieVerantwoordelikheidWinterVermenigvuldigingVulvaLys van bekende Suid-AfrikanersKlimaatVryheidsdagLionel PetersonCounter-Strike 2MensNasionale VrouedagSeegolfHoenderMonumentAntisemitismeHartseerToerismeSoogdierEerste WêreldoorlogJaarPuberteitMark (ekonomie)MieliestronkWiskundige terminologieBorskankerKunselementeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLiefdeFrederik Willem de KlerkLys van visseMonoloogMangelWoestynAfrikanersFamilie (verwantskap)Apostoliese GeloofsbelydenisDroomApokriewe boekeGrondwetHibernasiePornografieKommunismeWoordsoortMuishondKitaarLys van veltoestandePussy RiotByNierversakingFilosofieSwartbewussynsbewegingMiddeloorontstekingSoweto-opstand🡆 More