positron

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  positron    positrone  

Etimologie

Van posi(tief) + (elek)tron.

Woordafbreking

po•si•tron

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(fisika) Die antimaterie-ekwivalent van die elektron; dit het dieselfde massa, maar ’n positiewe lading.

    Sinonieme

anti-elektron

    Antonieme

elektron

    Verwante woorde

neutron, proton

    Afgeleide woorde

positronies, positronium, spositron

    Vertalings

  Vertalings:    positron
Duits: Positron(de)
Engels: positron(en)
Frans: positron(fr)
Italiaans: positrone(it)
Nederlands: positron(nl)
Russies: позитро́н(ru) (pozitron)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor positron.