Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  kultuur    kulture  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture wat hierdie aktiwiteite 'n sekere betekenis gee.

    Vertalings

  Vertalings:    kultuur
Koerdies: çande(ku) v
Italiaans: cultura(it) v
Nederlands: cultuur(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kultuur.