Die menslike hart.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  hart    harte    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  hartjie    hartjies  

Uitspraak

IPA: [ɦɑrt], meervoud: [ˈɦɑrtə]

Met Arabiese letters

هَرْتْ , meervoud: هَرْتِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Orgaan wat deur sy voortdurende, ritmiese sametrekkings die bloedsomloop in die liggaam aan die gang hou.
2. Gemoed.
3. Moed, ywer, geesdrif.
4. Pit, kern.
5. Binneste, middelste, binnenste gedeelte van iets.
6. Liefste, lieflingsnaam vir 'n persoon.

    Vertalings

  Vertalings:    hart
Deens: 1 hjerte(da)
Duits: 1, 2, 3, 4, 5, 6 Herz(de)
Duits (Mennonities): 1, 2, 3, 4, 5, 6 Hoat
Engels: 1, 2, 3, 4, 5, 6 heart(en)
Faroëes: 1 hjarta(fo)
Frans: 1 cœur(fr)
Goties: 1 𐌷𐌰𐌹𐍂𐍄𐍉(got) (haírtō)
Grieks (Dhimotiki): 1 καρδιά(el) (kardhja)
Grieks (Katharewoesa): 1 καρδία(el) (kardhia)
Herero: 1 omutima
Italiaans: 1 cuore(it)
Jiddisj: 1, 2, 3, 4, 5, 6 האַרץ (harts) (yi)
Kasjoebies: 1 serce(csb)
Klingon: 1 tIq
Latyn: 1 cor(la); 2, 3 animus(la)
Moldawies: 1 inimă, cord
Nederlands: 1, 2, 3, 4, 5, 6 hart(nl)
Ngala: 1 motéma(ln)
Ngoni: 1 mwoyo
Noors (Nieu-): 1 hjarta(nn), hjarte(nn)
Noors (Oud-): 1 hjarta
Roemeens: 1 inimă(ro), cord(ro)
Russies: 1, 5 сердце(ru) (serdtse)
Spaans: 1 corazón(es)
Swahili: 1 moyo(sw), fuadi(sw)
Swazi: 1 inhlitiyo(ss)
Sweeds: 1 hjärta(sv)
Turks: 1 yürek(tr), kalp(tr)
Turks (Osmaans): 1 یورك(osm) (yürek), قلب(osm) (kalb)
Venda: 1 mbilu
Volapük: 1 lad(vo)
Xhosa: 1 intliziyo, iphaphu; 5 umbindi
Yslands: 1 hjarta(is)
Zoeloe: 1 inhliziyo(zu); 3 umhawu(zu); 5 umongo(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hart.


Engels (en)

Selfstandige naamwoord

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordhartharts

    Betekenisse

Hert


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordhart oharten 
Verouderde vorme
Genitiefhartenharten  
Datiefhart(e)harten

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [hɑrt], meervoud: [ˈhɑrtə(n)]
Belgies: [hɑʀt], meervoud: [ˈhɑʀtə(n)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Hart