Kaapstad se waterfront met Tafelberg in die agtergrond, soos gesien vanaf die Kaapstad-hawe.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Kaapstad

Etimologie

Samestelling van kaap (vir Kaap die Goede Hoop) en stad.

Woordafbreking

Kaap•stad

Pleknaam

    Betekenisse

Die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika.

    Voorbeeldsinne

Kaapstad lê aan die suidpunt van Afrika en word ook die Moederstad van Suid-Afrika genoem.

    Vertalings

  Vertalings:   
Katalaans: Ciutat del Cap(ca)
Duits: Kapstadt(de)
Engels: Cape Town(en)
Frans: Le Cap(fr)
Nederlands: Kaapstad(nl)
Pools: Kapsztad(pl)
Portugees: Cidade do Cabo(pt)
Spaans: Ciudad del Cabo(es)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaapstad.