Siekte

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Siekte" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Siekte
    'n Siekte is 'n skadelike fisiese of psigiese afwyking van 'n organisme. Meer spesifiek, dit is 'n ontwrigting van die homeostase, die selfregulerende...
  • Thumbnail for Parkinson se siekte
    Parkinson se siekte (ook Parkinson-siekte) is 'n breinafwyking wat jou geleidelik spierbeheer laat verloor. Dis 'n neurologiese sindroom van die sentrale...
  • Thumbnail for Lugverspreide siekte
    Lugverspreide siekte verwys na enige siekte wat veroorsaak word deur 'n patogeen wat oorgedra kan word deur die lug oor tyd en afstand deur klein druppels...
  • Thumbnail for Crohn se siekte
    Crohn se siekte is 'n tipe inflammatoriese dermsiekte wat enige segment van die spysverteringskanaal van die mond tot die anus kan affekteer. Dit is deel...
  • Thumbnail for Huntington se siekte
    Huntington se siekte is ook bekend as Huntington se chorea of chorea major, word veroorsaak deur 'n dominante genetiese mutasie wat neurodegeneratiewe...
  • 'n Chroniese siekte is 'n siekte wat vir 'n lang tyd voortduur of oor 'n lang tydperk weer en weer voorkom. Sommige van die algemeenste chroniese siektes...
  • slotte of die persoon dié spesi­fieke siekte al voorheen onderlede gehad het of nie. As 'n mens voor­heen die siekte opgedoen het, bou die liggaam 'n weerstand...
  • Thumbnail for Alzheimersiekte
    Alzheimersiekte is 'n progressiewe neurodegeneratiewe siekte met kenmerkende kliniese en patologiese tekens. Dit kan in die vroeë stadiums moeilik wees...
  • In die ekonomiese wetenskappe verwys die vakterm Hollandse siekte na die negatiewe ekonomiese gevolge wat uit 'n sterk styging in 'n land se inkomste (en...
  • se siekte is 'n seldsame genetiese afwyking wat veroorsaak dat oortollige koper in die liggaam opbou, veral in die lewer en die brein. Die siekte word...
  • Thumbnail for Peyronie se siekte
    Peyronie se siekte of Peyroniesiekte is 'n bindweefselsiekte wat die groei van fibrotiese plaak in die sagte weefsel van die menslike penis behels. Gewoonlik...
  • Thumbnail for Tuberkulose
    Tuberkel-basillus), phthisis, en tering, is 'n algemene en dodelike infektiewe siekte. Dit is verantwoordelik vir ongeveer 2–3 miljoen sterftes per jaar uit ongeveer...
  • Thumbnail for Epilepsie
    Epilepsie (aangestuur vanaf Vallende siekte)
    Epilepsie, of vallende siekte, is 'n chroniese toestand van die brein. Dit word gekenmerk deur aanvalle wat skynbaar geen voor die hand liggende oorsaak...
  • Thumbnail for Malaria
    'n parasitiese siekte wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik...
  • Thumbnail for Pokke
    Engeland, het reeds in die 1790's 'n entstof teen pokke ontwikkel. Die siekte is gekenmerk deur etterpuisies of -swere oor die hele liggaam. Uitbrekings...
  • Thumbnail for Tifus
    beteken en beskryf mense wat met deur die siekte aangetas is se verstandelike toestand. Die organisme wat die siekte veroorsaak is Rickettsia, 'n parasiet...
  • gevalle kan ’n siekte sonder enige simptome gedra word, wat ’n groter risiko vir oordrag na ’n ander persoon inhou. Na gelang van die siekte kan onbehandelde...
  • Thumbnail for Masels
    lande voorkom, ondanks die beskikbaarheid van doeltreffende entstof om die siekte te voorkom. In Suid-Afrika is daar byvoorbeeld 122 gevalle van masels aangemeld...
  • Grieks: pan (alle) en demos (mense)) is 'n aansteeklike of oordraagbare siekte wat vinnig oor 'n land of groter gebied versprei. Dit is in werklikheid...
  • Thumbnail for Swart Dood
    Kerk. Ander name vir die siekte is builepes, bubonepes, buboniese pes, pasteurellose, rottepes of swart pes. Dié gevaarlike siekte word veroorsaak deur die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierVerkleinwoordBoerePoesSimboolPersentasieKoronavirusFinale OplossingVaste stofBTWKlavierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGesonde dieetEngelsLVlermuisApostoliese GeloofsbelydenisSintetiese veselsIronieKoolstofdioksiedOrgasmeTrigeminale neuralgieKomplementêre kleureKlimaatToekoms van die AardeBorskankerOranjerivierFort BeaufortItaliaansWikimedia-stigtingGordelroosOraniaEufemismeC.J. LangenhovenMIVJan de WetHartversakingSportGasKeramiekAfrikanernasionalismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCleopatra VIISeksualiteitProstaatkankerSuid-Afrikaanse InkomstediensDirekte en Indirekte redeToerismeWesterse filosofieBateSlaginstrumentGemmerMasjienBybelJaco JacobsBrugGroepsdrukIndustriële RevolusieAnrich HerbstHoofkarakterWiskundeRacheltjie de BeerKonjunktivitisDemi Lee MooreKankerProvinsies van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-Afrika7de LaanKlein-KarooKoppeltekenDoodstrafDiarreeDeelwoordKoolhidraatSwangerskapPornografieKultuurLiesbreuk🡆 More