Nlaw: Gesamentlike Britse en Sweedse kortafstand vuur-en-vergeet anti-tenk missielstelsel

Next Generation Light Anti-tank Weapon of Next Generation Light Anti-Armour Weapon (NLAW),(Afrikaans: volgende generasie ligte anti-tenkwapen of volgende generasie ligte anti-pantserwapen), ook bekend as MBT LAW of RB 57, is 'n vuur-en-vergeet, liggewig skouer-afvuur, en weggooibare (enkelgebruik) siglynstelsel-missielstelsel, ontwerp vir infanteriegebruik.

Die missiel gebruik 'n sagte lanseringstelsel en word gelei deur voorspelde siglyn. Dit kan 'n oorvlieg-bo-aanval op 'n gepantserde voertuig uitvoer, of 'n direkte aanval op strukture en nie-gepantserde voertuie. Die stelsel is in Swede ontwikkel deur die hoofkontrakteur Saab Bofors Dynamics, namens die Britse en Sweedse verdedigingsowerhede wat die stelsel in 'n gesamentlike onderneming aangeskaf het. Dit is hoofsaaklik in die Verenigde Koninkryk vervaardig deur Team MBT LAW UK, wat 14 subkontrakteurs ingesluit het, veral Thales Air Defence. Gebruikers van die wapen sluit in Finland, Indonesië, Luxemburg, Maleisië, Swede, Switserland, Oekraïne en die Verenigde Koninkryk.

Nlaw: Gesamentlike Britse en Sweedse kortafstand vuur-en-vergeet anti-tenk missielstelsel
NLAW anti-tenk missiel by Bofors uitstalling stalletjie by die "omvattende sekuriteit" uitstalling 2015 in Tampere.

Verwysings

Tags:

AfrikaansFinlandIndonesiëLuxemburgMaleisiëOekraïneSwedeSwitserlandVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraKatRekenaarKoggelmanderNasiebouWinnie Madikizela-MandelaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierAfrikaanse Protestantse KerkMaagNasionalismeRonelda KamferHeupGNU/FDL-lisensieGeldHemelvaartsdagBobby AngelOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHibernasieGoogle TranslateRenaissanceNylrivier (Suid-Afrika)Rugby, WarwickshireKobus LombardModeontwerpAlkoholismeKolonialismeEnsiklopedieLyfstraf in skoleTasché BurgerHomofoonStaalNetbalPersoonlikheidAfkortingLongVakbondLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van politieke partye in Suid-AfrikaKrimpvarkiePols-oksimeterHemelvaartEnkelvoudige sinSosiale mediaBTWSebraPornografiese subgenresStresCovid-19-pandemieKoringWaar ruwe rotseLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandKuberkrakerAnilingusSuikersiekteGrootste rampe in Suid-AfrikaGenadedoodJan de WetTaalFinale OplossingJana CilliersGodSywurmAarverkalkingGasPubiese hareKalsiumWêreld- Ekonomiese ForumStikstofOutismeYstertydperkMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMaroela MediaBesoedelingAnette EngelbrechtKlem-in-die-kaak🡆 More