Jacinda Ardern

Jacinda Kate Laurell Ardern (gebore 26 Julie 1980 in Hamilton) is 'n Nieu-Seelandse politikus wat 'n lid van die regerende Nieu-Seelandse Arbeidersparty (New Zealand Labour Party) is.

Jacinda Ardern
Jacinda Ardern

40ste Eerste Minister van Nieu-Seeland
Ampstermyn
26 Oktober 2017 – 25 Januarie 2023
Vise Winston Peters
Grant Robertson
Voorafgegaan deur Bill English
Opgevolg deur Chris Hipkins

Persoonlike besonderhede
Gebore Jacinda Kate Laurell Ardern
26 Julie 1980 (1980-07-26) (43 jaar oud)
Hamilton, Nieu-Seeland
Politieke party Nieu-Seelandse Arbeidersparty
Kind(ers) 1

Sedert 8 November 2008 is sy 'n lid van die parlement en sedert 1 August 2017 was sy daarbenewens ook partyleier.

Op 26 Oktober 2017 was sy die land se eerste minister geword.

Op 19 Januarie 2023 het Ardern aangekondig dat sy teen 7 Februarie as Arbeidersleier en eerste minister sou bedank, hangende 'n leierskapsverkiesing. Chris Hipkins het haar opvolg as leier van die Arbeidersparty op 22 Januarie en as eerste minister op 25 Januarie.

Agtergrond

Ardern het politiek en openbare betrekkinge aan die University of Waikato gestudeer.

Sy het voorheen in die Verenigde Koninkryk vir die destydse eerste minister Tony Blair asook by die Ministerie van Binnelandse Sake gewerk.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1980Hamilton, Nieu-SeelandNieu-Seeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaGroepsdrukMantisNoord-KaapVoorsetselSpringbokDataverwerkingVormRoofvoëlMosesAvbobNarsismeOrale seksSpelerposisies in rugbyReënvalbepalingPornografiese akteurSteve BikoKoerantDermpoliepPapierKontinent2001WitrenosterNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySwart menseGeprosesseerde kosFrankrykInsekYstervarkInentingStellenboschDierKlimaatKunsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBynierTrekarbeidBelastingGroot vyfNuwe TestamentGianna MichaelsVaginaHarry PotterPampoentjiesErfenisdag (Suid-Afrika)BurgerregteIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieBruto binnelandse produkWinnie Madikizela-MandelaBosluisbytkoorsKappie (skryfteken)DiskriminasieLien se lankstaanskoeneDigvormGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKoorsKimberleyMahatma GandhiMagneetDramaMusieksimboleHeuningOnse VaderAsemhalingPlantMenseregtedagDistillasieSonnestelselWiskundeDesmond TutuNag van die lang messeWiskundige terminologieMeervoud🡆 More