Chanakya

Chanakya (luister (hulp·inligting)) was ’n Antieke Indiese onderwyser, filosoof, ekonoom, juris en konininklike raadgewer.

Hy word tradisioneel geïdentifiseer as Kautilya of Vishnugupta, skrywer van die antieke Indiese politieke verdrag die Arthashastra, ’n geskrif uit rofweg tussen die 4de eeu v.C. en die 3de eeu n.C. Hy word dus in Indië beskou as die pioenier in die velde politieke wetenskap en ekonomie, en sy werk as ’n belangrike voorloper tot klassieke ekonomie. Sy werk het verlore gegaan aan die einde van die Guptaryk in die 6de eeu n.C. en is eers vroeg in die 20ste eeu herontdek.

Chanakya
’n Kunstenaar se voorstelling van Chanakya.

Chanakya het die eerste keiser van die Mauryaryk, Chandragupta, gehelp om sy mag te bekom. Hy kry algemeen krediet daarvoor dat hy gehelp het om die Mauryaryk te stig. Hy was die hoofadviseur van keiser Chandragupta sowel as sy seun, Bindusara.

Verwysings

Skakels

  • Chanakya  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Chanakya.oggEkonomieEkonoomFilosoofGuptarykIndiëLêer:Chanakya.oggOnderwysPolitieke wetenskapRegWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlagterminologiePad na jou hartNicola HanekomVrouKlimaatKaliforniese KanaaleilandeMiltWaarheid-en-versoeningskommissieLys van Afrikaanse rolprenteLys van landeLionel MessiGlasOrkney Snork NieLiewe HeksieMenslike seksuele gedragSirkusEekhoringLys van Suid-Afrikaanse skrywersVulkaanTelefoonVloeistofNetbalMaselsEjakulasieHartLettergreepOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDroogteMiddeloorontstekingMIVMoedersdagParkinson se siekteEmosieVryheidsdagAngssteuringAuschwitz-konsentrasiekampSteenkoolOmtrek, oppervlakte en volumeGrondsoorteGenadedoodApartheidKriekTropiese sikloonMeervoudKoolhidraatStikstofKaren MeiringPoesErfenisdag (Suid-Afrika)HoofpynBergen-Belsen-konsentrasiekampVoorsetselWikipediaFranklin D. RooseveltStres in hoërskoolWet op Bantoe-onderwysKarooTatoeëermerkPornografiese subgenresDramaUniegebouBloemfonteinMielieMenstruasieModeontwerpAfrikaanse woordelys en spelreëlsPornhubBestuiwingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJaco JacobsAlice MunroHerfsWindkragGoogle TranslateBeeldspraakVoegwoord🡆 More