Retoriek: Die kuns en studie van die aanwending van taal met oortuigende effek

Retoriek, of redekuns, is die kuns en studie van die aanwending van taal met oortuigende effek.

In Aristoteles se sistematisering van retoriek, was een belangrike aspek van retoriek die bestudering en teoretisering van die drie aansporings tot oortuiging van 'n gehoor, naamlik logos, pathos en ethos, benewens die vyf kanons van retoriek: uitvinding of ontdekking, ordening, styl, geheue en voordrag. Tesame met grammatika en logika of dialektiek, is retoriek een van die drie antieke kunste in redevoering. Van antieke Griekeland tot die laat 19de eeu, was dit sentraal tot die Westerse opvoeding, deurdat dit die behoefte vervul het om publieke sprekers en skrywers op te lei om gehore tot aksie te oorreed deur argumente.

Kyk ook

Nota

Tags:

Antieke GriekelandAristotelesDialektiekGrammatikaLogikaLogos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Frederik Willem de KlerkTweede Nuwe JaarNeonGevolge van aardverwarming op oseanePersentasieChristiaan BarnardOraniaWerkloosheidSamestellende afleidingMetafoorSpelerposisies in rugbyTatoeëermerk1200Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVerlede tydGeografie van Suid-AfrikaKweekhuisgasGalileo GalileiGeprosesseerde kosNatuurbewaringDonderstormRoofvoëlOnderhoudPlastiekWetenskaplike metodeSiya KolisiLewerKasterolieVerkleurmannetjiePropagandaNederlandsVersoeningsdagTuisbladSekondêre sektor van die ekonomieDansJan-Willem BreureVerkragtingGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfoonVaginale kankerHoofkarakterMateriaalNasionalismeKunstenaarSelfstandige naamwoordMiddeloorontstekingNeerslagMuishondPeriodieke tabelBosluisWhatsAppAluminiumChloorSpringbokHokkieMaatskappyAfrikaLenteNazi-DuitslandBywoordLys van elemente volgens simboolJacques LootsLangste woordTafelbergLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOrthopteraLys van visseHoenderKarakteriseringLys van Suid-Afrikaanse digtersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NamibiëJansenvilleFrankrykEskomBreinVerdamping🡆 More