Anno Domini

Anno Domini (AD) of na Christus (n.C.) beteken jare van die begin van die Christelike era.

Soortgelyk verwys voor Christus (v.C.) na die jare voor die aanvang van die Christelike era.

Anno Domini
Anno Domini, inskripsie by die Carinthia-katedraal in Oostenryk.
Anno Domini
Dionysius Exiguus het Anno Domini-jare uitgevind om die presiese datum van Paasfees te bereken.

Die stelsel is in die jaar 525 na Christus deur die monnik Dionysius Exiguus ontwerp om die datum van Paasfees te bereken. Die Ab Urbe Condita-jaartelling was daarvoor in gebruik, wat die jare sedert die stigting van Rome afgetel het.

Die presiese dag en maand, of selfs die jaar van Jesus se geboorte kan egter nie definitief bepaal word nie. Deur onakkurate berekeninge, gebaseer op die Romeinse kalender van Dionysius Exiguus, word steeds aangeneem dat Jesus in die jaar 1 v.C. gebore is. In die evangelies word gebeurtenisse vermeld wat egter nie chronologies klop nie. Matteus stel dat Jesus gebore is terwyl Herodes nog geleef het en al die kinders onder twee jaar doodgemaak is (Matt. 2:16). Herodes sterf egter reeds in 4 v.C. Baie historici het tot die gevolgtrekking gekom dat die jaar 6 v.C. die mees waarskynlike jaar van Jesus se geboorte is.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatHerpes simplexMenslike skeletGevolge van aardverwarming op oseaneLeah van NiekerkMiltBosvarkNederlandBek-en-klouseerLidwoordNasiebouWillie JoubertAfrikanersBeesLys van Nederlandse skildersVrymesselaryLettergreepChemiese elementGeografie van Suid-AfrikaKunsPaddaDesmond TutuFilosofieVerkragtingOogproblemePinksterLys van elemente volgens simboolMenseregteEngelsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRugbyKleurSublimasieBynierSkildklierBipolêre gemoedsteuringJo BlackGroepsdrukSonJavaScriptAtmosfeerFranse RewolusieJeanette FerreiraNag van die lang messeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDemokratiese AlliansieMetaalRelatiwiteitsteorieSoogdierRacheltjie de BeerSeksposisieDramaRudi ClaaseDiarreeBaälGeloftedagWet op BevolkingsregistrasieKorrupsieNarsismeTweede Nuwe JaarGalblaasHeupJohannesburgLys van bekende Suid-AfrikanersDikdermMenslike seksuele gedragBosluisbytkoorsDoelwitWinterBruin menseEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTermiese geleidingsvermoëKindermishandelingGrondwet van Suid-AfrikaOnse Vader🡆 More