Burkina Faso: Landingeslote land in Wes-Afrika

Burkina Faso (Frans: , luister (hulp·inligting)) is 'n landingeslote land in Wes-Afrika met laagliggende golwende heuwels en hoër heuwels in die weste en suidooste.

Dit word omring deur ses lande: Mali in die noorde, Niger in die ooste, Benin in die suidooste, Togo en Ghana in die suide, en die Ivoorkus in die suidweste. Burkina Faso is in Afrika suid van die Sahara geleë en word deur die Sahel in die verre noorde en die Soedangebied in die sentrum en suide gekenmerk.

Burkina Faso
Vlag van Burkina Faso Wapen van Burkina Faso
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité–Progrès–Justice
(Frans vir: "Eenheid–Vooruitgang–Geregtigheid")
Volkslied: Une Seule Nuit / Ditanyè
(Frans vir: "Een enkele nag / Lied van oorwinning")
Ligging van Burkina Faso
Hoofstad Ouagadougou

12°20′N 1°40′W / 12.333°N 1.667°W / 12.333; -1.667

Grootste stad Ouagadougou
Amptelike tale Frans
Nasionale tale: Dyula, Fula en Mossi
Regering Militêre junta

Ibrahim Traore
Onafhanklikheid
• van Frankryk
• Huidige grondwet

5 Augustus 1960
11 Junie 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
274 200 km2  (74ste)
105 900 myl2
0,146
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2006-sensus
 - Digtheid
 
21 510 181 (58ste)
14 017 262
64 / km2 (137ste)
165,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$52,595 miljard
$2 444

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$19,932 miljard
$926

MOI (2019) Burkina Faso: Demografie, Verwysings, Bronnelys 0,452 (182ste)  –  laag
Gini (2014) 35,3 –  medium
Geldeenheid CFA-frank (XOF)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .bf
Skakelkode +226
Burkina Faso: Demografie, Verwysings, Bronnelys
Nasa-Satellietbeeld van Burkina Faso
Burkina Faso: Demografie, Verwysings, Bronnelys
Kaart van Burkina Faso

Burkina Faso beslaan 'n oppervlakte van 274 200 km² en het 'n bevolking van 21 510 181 in 2021 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Ouagadougou wat in die sentrum van dié land geleë is. Landbou en mynbou is die vernaamste ekonomiese aktiwiteite. Dit is ’n lidland van die Afrika-unie.

Dié land wat voorheen die Republiek Bo-Volta (genoem na die Voltarivier) was, is op 4 Augustus 1984 deur president Thomas Sankara herdoop na "die land van die regop mense" (of "regop land") in Dyula en Mossi, die hoofinheemse tale van dié land. Onafhanklikheid van Frankryk word in 1960 bereik. Onstabiliteit in die 1970's en 1980's is gevolg deur veelparty-verkiesings in die vroeë 1990's. Honderdduisende plaaswerkers trek elke jaar suid na die Ivoorkus en Ghana op soek na loonarbeid. Die inwoners van Burkina Faso staan bekend as Burkinabé wat in Fula "mans of vrouens" beteken. Hiermee word al drie nasionale tale van Burkina Faso – Dyula, Fula en Mossi – by die benaming van dié land ingespan. Burkina Faso se hoofstad Ouagadougou huisves al om die twee jaar die Pan-Afrika-rolprentfees FESPACO.

Demografie

Etniese groepe:

Inheemse tale:

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels

Regering

Nuus

Oorsigte

Ander

Tags:

Burkina Faso DemografieBurkina Faso VerwysingsBurkina Faso BronnelysBurkina Faso Eksterne skakelsBurkina FasoAfrika suid van die SaharaBeninFr-Burkina Faso.oggFransGhanaIvoorkusLandingeslote landLêer:Fr-Burkina Faso.oggMaliNigerSahelSoedan (gebied)TogoWes-AfrikaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapLimpopo (rivier)HomofoonLCovid-19-pandemieEmosieTweede WêreldoorlogHaelPretoriaLidwoordFacebookMagsverheffingWiki CommonsSeksFiela se kindRobbeneilandBraaiAfleiding (taalkunde)GroepsgebiedewetNiemetaalDroogteLys van Suid-Afrikaanse digtersDuitslandGesonde dieetMcDonald'sSkuinsstreepRobert Sobukwe3D-rolprentMaselsPlastiekLys van Joodse feeste en herdenkingsOrthopteraSkildklierKostuumsLuiperdSendelingposisieKlereBokmakierieRieldansKatKommunikasieSportHeupAppelKarooCorioliskragOu Apostoliese KerkMaatskappyChristiane JaccottetMiddelmisbruikLys van kinderspeletjiesJansenvilleBloeddrukFamilie (verwantskap)PikkewynGroot TrekLys van Afrikaanse digtersKuberkrakerGroot GatPussy RiotBloemfonteinNederlandGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVaginale kankerSkerpioenAntoniemAfrikaansPersInternetBoelieryFrankrykDirekte en Indirekte rede🡆 More