Vakgebied Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.

Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese bronne soos geskrewe dokumente, mondelinge oorvertellings, ekologiese merkers en materiële voorwerpe soos kuns en artefakte.

Vakgebied Geskiedenis
Historia, deur Nikolaos Gysis (1892).
Vakgebied Geskiedenis Die wat nie die verlede onthou nie is gedoem om dit te herhaalGeorge Santayana
Vakgebied Geskiedenis

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Voorgeskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Faf de KlerkSeksNederlandHeks van HexrivierEkonomie van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingHoenderHernubare energieBloukraanvoëlAardedagFranse RewolusieWayde van NiekerkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Sosiale ordeOogproblemeDoopInsekJazzRenaissanceVaste stofNederduitsch Hervormde KerkKewerNag van die lang messeMahatma GandhiGetalLys van myne in Suid-AfrikaChristiane JaccottetHeupKarlien van JaarsveldVaginaDuitsMensChemiese reaksieEkostelselRoofvoëlAluminiumSeekoeiAardeJan van TonderOorstromingAkuutDundermOssewaKlimaatGesondheidCovid-19-pandemieKonsentrasiekampSarel Jacob PretoriusWeervoorspellingLetterlike en figuurlike taalgebruikMIVVersoeningsdagHandbalSwartrenosterDeelwoordRobert SobukweAsemhalingAustraliëHelpmekaar-kollegeRymUitwerking van klimaatsveranderingKolonisasieAfrikaanse taalleerHemelvaartHemelvaartsdagMadison IvyKunselemente1200Rubik se kubusNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Suid-Afrikaanse musikanteRieldansDesmond TutuRassismeSkarlakenkoorsPad na jou hart🡆 More