Taal Shona: Bantoetaal van Zimbabwe en Mosambiek

Shona (chiShona in Shona) is 'n Bantoetaal, inheems aan die Mashona-stam van Zimbabwe, Suid-Zambië en Mosambiek.

Shona bestaan uit 'n aantal dialekte, naamlik Zezuru, Karanga, Manyika, Ndau en Korekore. Sekere taalkundiges beskou Karanga enersyds as 'n taal op sigself, of wend dit aan as 'n omvattende term vir al die variante. Shona is een van die belangrikste tale in Zimbabwe, tesame met Noord-Ndebele en die amptelike besigheidstaal, Engels, en een van die amptelike tale van dié land.

Shona
chiShona
Gepraat in: Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Mosambiek Mosambiek
Vlag van Zambië Zambië
Vlag van Botswana Botswana 
Gebied: Suider-Afrika
Totale sprekers: 10,7 miljoen (moedertaal)
1,8 miljoen (tweede taal in Zimbabwe)
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bantoetale
       Sentraal
        Shona 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: sn
ISO 639-2: sna
ISO 639-3: sna
Taal Shona: Bantoetaal van Zimbabwe en Mosambiek
Die Shona alfabet en die letters se uitspraak

Volgens Ethnologue word die vyf hoofdialekte van Shona deur 10,7 miljoen mense as moedertaal gepraat, wat dit die tweede grootste van die Bantoetale maak. Zoeloe is eerste met 12 miljoen moedertaalsprekers.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Amptelike taalBantoetaleEngelsMashonaMosambiekNoord-NdebeleTaalZambiëZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leonardo da VinciSelfstandige naamwoordMary WalkerBaarmoederIndo-Europese taleIslamOnomatopeeJodeBySpreeuAppelSpysverteringstelselOu TestamentArabiesAkuutVeelrassige pornografieBipolêre gemoedsteuringGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKoperIdioomJapanSosialismeWaterbesoedelingJaco JacobsProteïenAntoniemVier temperamenteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBayer 04 LeverkusenNag van die lang messeDysselsdorpMiddelmisbruikRooibloedselGerda SteynBysinSkaapTrappe van vergelykingGalblaasSuikersiektePaddaEjakulasiePornografiese subgenresRenosterSteve HofmeyrRamsar-vleilande in Suid-AfrikaStam (taalkunde)EreksieEliza ScanlenWeervoorspellingMetamfetamienRugbyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNamibiëLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVierhoekGrondwet van Suid-AfrikaNatuurbewaringBrongitisNoFapVerenigde KoninkrykDoodstrafKlein-KarooMikro-ekonomieItaliaansMuskeljaatkatGasToekoms van die AardeSnaarinstrumentMandaryn-ChineesAnale kankerKaartAppel (sanger)Nic de JagerSuid-Afrikaanse InkomstediensVerantwoordelikheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBosluisbytkoorsBevolking🡆 More