Pornhub

Pornhub, 'n lid van die Pornhub NETWORK-veldtog, is 'n pornografiese videodeelwebwerf en die grootste pornografiese webwerf op die internet.

Pornhub
Pornhub
Tipe webblad Privaat
Taal(e) Engels, Nederlands, Duits, Pools, Russies, Frans, Spaans, Portugees, Italiaans, Grieks, Japannees, Mandaryn-Chinees, Tsjeggies
Registrasie Opsioneel
Eienaar MindGeek
Opgerig 24 Mei 2007
Huidige status Aktief

Pornhub is in 2007 van stapel gestuur en is gebaseer in Montreal, Quebec (Kanada). Die webwerf is gratis en gebruikers het toegang tot beide professionele- sowel as amateurpornografie; inkomste word deur middel van die verhuur van advertensieruimte op die webwerf verdien. Pornhub besit benewens hul hoofburo in Kanada ook kantore en bedieners in San Francisco, Kalifornië (VSA), Houston, Texas (VSA), New Orleans, Louisiana (VSA), en Londen, Engeland (VK). In Maart 2010 is Pornhub deur Mindgeek gekoop, wat ook etlike ander pornografiese webwerwe bedryf.

Gebruikers

Sowat 68% van besoekers aan Pornhub is mans. Die webwerf ontvang die meeste besoekers op Sondae om 23:00. Ebbehoutpornografie, dit wil sê pornografie waarin swart mense voorkom, is die gewildste kategorie van pornografie onder die meerderheid gebruikers van Afrika, terwyl lesbiese pornografie die gewildste kategorie onder gebruikers in Noord- en Suid-Amerika is.

Verwysings

Eksterne skakels

  • www.pornhub.com Amptelike webwerf (en)

Tags:

EngelandHoustonInternetKaliforniëKanadaLondenLouisianaMontrealNew OrleansPornografieQuebecSan FranciscoTexasVKVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FopnuusEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDanie du ToitSonnestelselLandbou in Suid-AfrikaNierversakingKoolstofdioksiedMenslike seksuele gedragMieliestronkRonelda KamferBreinvliesontstekingSkoenlapperErfenisStres in hoërskoolCheslin KolbeRob HersovInligtingstegnologieBrongitisArmoedeverligtingNarsistiese persoonlikheidsteuringOorstromingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieSonNelson MandelaBloedsomloopstelselPlantTsoenamiRudi ClaaseTrappe van vergelykingOu Apostoliese KerkHomoniemKatNaboomSatellietBreinKoggelmanderNuwe TestamentToekoms van die AardeHoofstadWaterpokkiesDie GelofteVergelykings (taalkunde)Afrikaanse Protestantse KerkHomofoonMaagdelikheidSprokieHemelvaartBosluisbytkoorsSiya KolisiRugby, WarwickshireKoos BekkerLys van konings van IsraelVermontAnette EngelbrechtVerenigde KoninkrykKompasRobbie WesselsOogproblemeJan CombrinkPersPapegaaieVlekvrye staalWalt DisneyVaste stofDieregeluideInternetLys van nedersettings in Suid-AfrikaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaChemiese verbindingKunsmatige algemene intelligensieGautengRutenium(III)chloriedLys van Suid-Afrikaanse skrywersMaroela MediaLys van slangeRenoster🡆 More