Netflix: Amerikaanse vermaaklikheidsmaatskappy

Netflix, Inc.

Netflix is in 1997 deur Reed Hastings en Marc Randolph in Scotts Valley, Kalifornië gestig. Die maatskappy se primêre besighede is sy inskrywinggebaseerde, video-op-aanvraag-stromingdiens wat aanlynstroming van 'n katalogus van films en televisieprogramme bied, sowel as die verspreiding en produksie van oorspronklike films en televisiereekse wat slegs deur die diens versprei word.

Netflix
Netflix: Eienaarskap, Finansies, Sien ook
URL netflix.com
Soort webwerf Video-op-aanvraag
Registrasie Vereis
Eienaar Netflix Inc.
Geskep deur Netflix Inc.
Gelanseer 29 Augustus 1997; 26 jaar gelede (1997-08-29)
Huidige status Aanlyn

Eienaarskap

Vanaf 2017 is Netflix-aandele hoofsaaklik deur institusionele beleggers gehou, insluitend Capital Group Companies, The Vanguard Group, BlackRock onder andere.

Finansies

Vir die fiskale jaar 2018, het Netflix verdienste van VS$ 1.21 miljard, met 'n jaarlikse inkomste van VS$ 15,8 miljard, 'n toename van ongeveer 116% oor die vorige fiskale siklus. Netflix se aandele het verhandel teen meer as $400 per aandeel teen sy hoogste prys in 2018, en sy markkapitalisasie het 'n waarde van meer as VS$ 180 miljard bereik in Junie 2018. Netflix het 261 op die 2018 Fortune 500 -lys van die grootste maatskappye in die Verenigde State volgens inkomste gelys.

Jaar Inkomste
in mil. VSD-$
Prys per aandeel
in VSD-$
Werknemers aantal intekenare in miljoene
2005 682 2,59 2,5
2006 997 3,69 4,0
2007 1205 3,12 7,3
2008 1365 4,09 9,4
2009 1670 6,32 11,9
2010 2163 16,82 2180
2011 3205 27,49 2348
2012 3609 11,86 2045
2013 4375 35,27 2022
2014 5505 57,49 2450
2015 6780 91,90 3700
2016 8831 102,03 4700
2017 11693 165,37 5500
2018 15794 7100
2019 20156 8600
2020 24996 9400
2021 29697 11300
2022 31615 12800

Netflix se inkomste vir die eerste kwartaal van 2019 het $ 4,5 miljard bereik en 9,6 miljoen nuwe intekenaars (148.9M totale intekenaars) bygevoeg. Die groei van intekenaars was 16% meer in vergelyking met 2018.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Netflix EienaarskapNetflix FinansiesNetflix Sien ookNetflix VerwysingsNetflix Eksterne skakelsNetflix1997KaliforniëRolprentTelevisieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Janie du PlessisSout (chemiese stof)RobbeneilandPubliekTienerMiltAandagstreepVerkleurmannetjieHannes van WykViëtnamoorlogYstertydperkPoësieWikiquoteSpreeuVlekvrye staalHomofoonHartversakingBek-en-klouseerFacebookVierkantswortelSuikersiekteRomanBoelieryEskomSeksismeAkroniemAngssteuringLys van Suid-Afrikaanse digtersNatuurlike hulpbronInternetDuitse maselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Afrikaanse skrywersSportCarike KeuzenkampHeidelberg, GautengNeurenberg-verhoreVlag van Suid-AfrikaKompasDierReënWaterbesoedelingBeurtkragKatoenSelfstandige naamwoordTropiese sikloonMensTussenwerpselSuid-Afrikaanse randWoestynOlimpiese Somerspele 2024MaanMandalaDokterKlimaatsverandering in AfrikaStellenboschVergelykings (taalkunde)Kunsmatige algemene intelligensieKlereKommunikasieAfrikaanse WikipediaAspoestertjieLeierOorkruipersRefentse MorakeMIVJeuksiekteBrittany Ashton HolmesBokmakierieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJo BlackPapierNagmaalChris HaniChristiaan Barnard🡆 More