Nasionale Park: Park wat deur die regering van 'n land as 'n nasionale beskermde gebied geproklameer is

'n Nasionale park is 'n park wat deur die regering van 'n land as 'n nasionale beskermde gebied geproklameer is.

Die doel van nasionale parke is gewoonlik om die diere, plante en landskap wat daar voorkom te beskerm en vir die nageslag te bewaar. Hierdie nasionale parke is oor die algemeen 'n trekpleister vir toeriste, wat ook hul grootste bron van inkomste is.

Nasionale Park: Park wat deur die regering van 'n land as 'n nasionale beskermde gebied geproklameer is
Die Nasionale Krugerwildtuin.

Daar is verskeie nasionale parke oor die wêreld. Die Yellowstone Nasionale Park is in 1872 in die VSA geproklameer en word as die eerste nasionale park beskou. Die Noordoos-Groenland Nasionale Park, wat in 1974 tot stand gebring is, is die grootste nasionale park ter wêreld.

Suid-Afrika se bekendste nasionale park is die Krugerwildtuin, wat ook die grootste en oudste in die land is. Dit beslaan 'n gebied van 19 485 km² en is in 1926 as park geproklameer.

Sien ook

Eksterne skakels

Toerisme-inligting oor Nasionale park op Wikivoyage

Tags:

DierPlantToeriste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseOntbossingBaälVergelykings (taalkunde)KameelperdMielieAardbewingOrthopteraDokterLionel PetersonToekoms van die AardeWaatlemoenSkrywerWinnie Madikizela-MandelaKrugerwildtuinGoudkus (streek)RegeringPerdebyeKasterolieVryheidsdagWolkSpinnekopRosa ParksSeevlakKlimaatveranderingMenseregtedagDeelwoordNatuurlike hulpbronFiksieVioolEkotoerismeFotosinteseSuid-AfrikaAfrikaanse taalleerLys van musiekinstrumenteJan van TonderVerenigde State van AmerikaTrekarbeidProstaatkankerGeskiedenis van Suid-AfrikaKolonoskopieBreinWes-KaapApartheidKatoenKonsentrasiekampEmfiseemKleurJak de PriesterKoolstofdioksiedOmtrek, oppervlakte en volumePussy RiotChemiese verbindingWillie JoubertKaapse VlakteGroot TrekGroepsgebiedewetWeer (meteorologie)HigiëneMaroela MediaVarkAnilingusVierkantswortelAssonansieWesterse filosofieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTydSwart menseDermpoliepKunselementeGeelsugVerkragtingBTW🡆 More