Kanadese Gans

Die Kanadese gans (Branta canadensis) is 'n wilde gans wat endemies aan die arktiese en gematigde gebiede van Noord-Amerika is.

Hulle word veral op die Aleoetiese Eilande in Alaska, Kanada, Meksiko en langs die Golf van Meksiko-kuslyn aangetref.

Kanadese gans
Kanadese Gans
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Branta
Spesie:
B. canadensis
Binomiale naam
Branta canadensis
(Linnaeus, 1758)
Subspesies
  • B. c. occidentalis
  • B. c. fulva
  • B. c. parvipes
  • B. c. moffitti
  • B. c. maxima
  • B. c. interior
  • B. c. canadensis
Kanadese Gans
Verspreiding: donker - endemiese gebied;
lig - geïntroduseerde gebied
Geel: somer
Groen: heel jaar
Blou: winter
Pienk: somer (sommige subspesies)
Kanadese Gans
jong gans
Kanadese Gans
Branta canadensis

Beide mannetjies en wyfies het 'n identiese veredos, met 'n swart kop en nek, wit vlekke op die gesig en 'n bruin-grys liggaam.

Wetenskaplikes onderskei tot 12 verskillende subspesies: die snaterende Kanadese gans is die kleinste en kan tot 1,4 kg word, terwyl die grootse, die reuse Kanadese gans, sowat 8 kg weeg.

Hul dieet bestaan hoofsaaklik groente, gras en waterplante. Hulle sal ook graan en die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Kanadese ganse broei tussen Augustus en Januarie. Hulle bou hul nes op die grond tussen lang gras en plante en voer dit dat met dons uit. Die wyfie lê vier tot tien wit eiers wat na 28 dae uitbroei. Die kuikens is self na een tot twee jaar broeigereed.

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hernubare energieNamakwalandBlomHerfsNasionale VrouedagMandalaHartseerWerkloosheidJuraKriekMiddeloorontstekingPoesPersoonlikheidDoelwitTreinFacebookDubbelpuntMenslike skeletMonoloogPretoriaFisiese oefeningGordelroosAnneli van RooyenTrappe van vergelykingKankerAfrikaanse WikipediaSpreeuBoelieryLettergreepDemi Lee MoorePaasfeesSwawelVakbondLoftus MaraisSatellietfotoOlimpiese SomerspeleGeweldMediese diagnoseWillie JoubertPrivaat maatskappySkrywerNeerslagMIV/vigs in Suid-AfrikaKlereMateriaalSelBernice WestGoudPriemfaktorDrakensbergeLodewyk XVI van FrankrykHemelvaartsdagJacques LootsCalviniaLys van politieke partye in Suid-AfrikaKorrupsieRekeningkundeJode in Suid-AfrikaAnale seksSaartjie BaartmanBTWHondLenteGeskiedenis van AfrikaansHartIndustriële RevolusieLeeuHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWaterbesoedelingTatoeëermerkMonument🡆 More