Sterreteken Ram

Die Ram (Lat: Aries) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 21 Maart en 20 April gebore is.

Dit is die eerste teken van die Diereriem.

Sterreteken Ram
Ram (Aries)
Sterreteken Ram
Die astrologiese simbool van die Ram

Die Ram is een van die drie vuurtekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken en is vergelykbaar met die Draak van die Chinese Diereriem. Die tradisionele heerser van die Ram is Mars.

Ramme kom volgens die astrologie goed oor die weg met Leeus en Boogskutters.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Bekende Ramme

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Ram (astrologie)

Eksterne skakels

Tags:

Sterreteken Ram AgtergrondSterreteken Ram Bekende RammeSterreteken Ram VerwysingsSterreteken Ram Eksterne skakelsSterreteken Ram20 April21 MaartAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrymesselaryKoorsHeupErfenisdag (Suid-Afrika)DassievoëlPlantPersentasieAngkor WatRob HersovLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOntkiemingThabo MbekiBlourokkeUniversiteit StellenboschEuropese RugbykampioenskapBosluisKlimaatJerusalemAsmaOrgaanAleksei NawalniSatireCRenteMaagWladimir PoetinIdioomVrouDissipel vir wie Jesus baie lief wasWikiquoteYouTubeHoofstadErica BoyerHondeklipbaaiHomofoonJohan StemmetJacques LootsAardeWiki CommonsBloeddrukBelgiëTuisbladW3C2024 Australiese Grand PrixKoninkryk van die NederlandeBaardskeerder-spinnekopLimfvatstelselNagapieEucalyptusTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinVoortrekkermonumentAfghanistanDramaEuropese Suidelike SterrewagOekraïneVermaakKoolhidraatKoos BekkerNazi-DuitslandAppelblaarNederlandOnderwys (geskiedenis)Guillain-Barré-sindroomJohannesburgHoofpynTropiese huisgeitjie2024 Japannese Grand PrixSixtynse kapel🡆 More