26 Oktober: Datum

26 Oktober is die 299ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (300ste in skrikkeljare).

<< Oktober 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
Al die dae

Daar volg nog 66 dae in die res van die jaar.

Gebeure

26 Oktober: Gebeure, Geboortes, Sterftes 
VSA-President George Bush
  • 2001 – Die Amerikaanse President George W. Bush onderteken die USA PATRIOT-wet, die akroniem staan vir Uniting and Strengthening America by Providing Appropriate Tools Required to Intercept and Obstruct Terrorism.

Geboortes

  • 968 – Kazan, 65ste Tennō van Japan († 1008).
  • 1427 – Siegmund, Oostenrykse aartshertog en regent van Tirool († 1496).
  • 1483 – Hans Buchner, Duitse orrelis en komponis († 1538).
  • 1529 – Anna, Duitse prinses van Hesse en paltsgravin van Zweibrücken († 1591).
  • 1592 – Wilhelm Leyser I, Duitse teoloog († 1649).
  • 1611 – Antonio Coello, Spaanse skrywer († 1652).
  • 1645 – Aert de Gelder, Nederlandse skilder († 1727).
  • 1684 – Kurt Christoph Graf von Schwerin, Pruisiese veldmaarskalk († 1757).
  • 1685Domenico Scarlatti, Italiaanse komponis († 1757).
  • 1694 – Johan Helmich Roman, Sweedse komponis († 1758).
  • 1697 – John Peter Zenger, Duits-Amerikaanse uitgewer († 1746).
  • 1704 – Johannes Oosterdijk Schacht, Nederlandse arts († 1792).
  • 1714 – Maria Viktoria Pauline von Arenberg, Duitse markgravin van Baden († 1793).
  • 1725 – Jean-Pierre de Beaulieu, Oostenrykse generaal († 1819).
  • 1739 – Matthias Jorissen, Duitse kerklied-digter († 1823).
  • 1759 – Georges Danton, Franse revolusie-leier († 1794).
  • 1765 – Jan Šimon Václav Thám, Tsjeggiese digter, skrywer en toneelspeler († 1816).
  • 1766 – Konrad Heinrich Wolf, Duitse protestantse pastoor. († 1848).
  • 1768 – Karl Friedrich Franciscus von Steinmetz, Duitse generaal en kartograaf († 1837).
  • 1769 – Friedrich Reinhard Ricklefs, Duitse letterkundige en skoolhoof († 1827).
  • 1788 – Thomas R. Ross, Amerikaanse politikus († 1869).
  • 1800 – Helmuth Karl Bernhard Graf von Moltke, Pruisiese generaal-veldmaarskalk († 1891).
  • 1802 – Michael I, Portugese koning († 1866).
  • 1809 – Franz Wilhelm Junghuhn, Duitse natuurwetenskaplike († 1864).
  • 1810 – Carl Ludwig Adolf Gamradt, Pruisiese politikus († 1860).
  • 1819 – Emma Wanda von Arbter, Oostenryks-Poolse skrywer († 1858).
  • 1823 – Karl Weinhold, Duitse taalkundige († 1901).
  • 1837 – Carl Koldewey, Duitse noordpool ontdekkingsreisiger († 1908).
  • 1839 – Wilhelm Haas, Duitse politikus († 1913).
  • 1842 – Julius Jacob die Jonger, Duitse skilder († 1929).
  • 1842 – Wassili Weresjtsjagin, Russiese skilder († 1904).
  • 1847 – Haydn Keeton, Britse orrelis en komponis († 1921).
  • 1849 – Heinrich Bulthaupt, Duitse skrywer († 1905).
  • 1849 – Ferdinand Georg Frobenius, Duitse wiskundige († 1917).
  • 1853 – Paul Homeyer, Duitse orrelis († 1908).
  • 1858 – Arthur Sifton, Kanadese politikus en regter († 1921).
  • 1859 – Arthur Friedheim, Duits-Russiese pianis en komponis († 1932).
  • 1862 – Georg Wentzel, Duitse letterkundige († 1919).
  • 1874 – Abby Aldrich Rockefeller, Amerikaanse medestigter van die Museum of Modern Art († 1948).
  • 1874 – Thomas Lowry, Britse chemikus († 1936).
  • 1875 – Henry Byron Warner, Amerikaanse akteur († 1958).
  • 1880 – Andrei Bely, Russiese digter († 1934).
  • 1880 – Dmitri Karbysjew, Russiese generaal († 1945).
  • 1881 – Paul Röntgen, Duitse metallurg en rektor († 1965).
  • 1882 – Georg Hellmuth Neuendorff, Duitse skrywer en onderwyser († 1949).
  • 1883 – Napoleon Hill, Amerikaanse skrywer († 1970).
  • 1885Duggie Morkel, Suid-Afrika se tiende Springbokkaptein († 1950).
  • 1886Isidore Fattal, Siriese aartsbiskop († 1961).
  • 1891 – Roy Knapp, Amerikaanse musiekonderwyser († 1979).
  • 1893 – Andreas Predöhl, Duitse ekonoom († 1974).
  • 1895Josef-Ernst Fürst Fugger von Glött, Duitse politikus († 1981).
  • 1895 – Robert Kautsky, Oostenrykse kunstenaar († 1963).
  • 1895 – Allan G.B. Fisher, Nieu-Seelandse ekonoom († 1976).
  • 1896Antoine Abed, Libanese aartsbiskop († 1975).
  • 1897James Leonard Brierly Smith, Suid-Afrikaanse igtioloog wat die selakant identifiseer († 1968).
  • 1897 – Henry Vahl, Duitse toneelspeler († 1977).
  • 1900 – Ibrahim Abbud, Sudanese staatspresident († 1983).
  • 1900 – Karin Boye, Sweedse skrywer († 1941).
  • 1901Herman Auerbach, Duits-Poolse wiskundige († 1942).
  • 1902 – Vera Guilaroff, Kanadese pianis en komponis .(† 1976).
  • 1910Jan Steytler, Suid-Afrikaanse politikus († onbekend).
  • 1911Hester Heese, Afrikaanse skrywer († 1992).
  • 1918Anton Hartman, Suid-Afrikaanse dirigent († 1982).
  • 1919Mohammad Reza Pahlavi, laaste sjah van Iran († 1980).
  • 1925Jan Hendrik Wolkers, Nederlandse skrywer, beeldhouer en skilder († 2007)
  • 1936Wilhelm Knobel, Afrikaanse digter († 1974).
  • 1936 – Shelley Morrison, 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger († 2019).
  • 1938Richard Goldstone, Suid-Afrikaanse regter.
  • 1939Karel Schoeman, Afrikaanse skrywer († 2017).
  • 1940John D. Caputo, Amerikaanse filosoof.

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

Tags:

26 Oktober Gebeure26 Oktober Geboortes26 Oktober Sterftes26 Oktober Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae26 OktoberGregoriaanse kalenderSkrikkeljaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaHerfsDesmond TutuWaterbesoedelingAt BothaRivierStaatstoelaeDroogteSpinnekopJannie du ToitVlekvrye staalDierIngrid JonkerAfrikaansSwawelBywoordEnkelvoudige sinLiewe HeksieChemiese verbindingArgitektuurAborsie in Suid-AfrikaTelwoordIntensiewe vormBalletErns GrundlingJavaScriptBorskankerCutt GlasRob HersovEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMetaalJak de PriesterSelfieDermpoliepUitwerking van klimaatsveranderingOligopolieDemokratiese Republiek die KongoVraag en aanbodBynierSteve BikoNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)Demi Lee MooreNatuurlike hulpbronSatellietRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KaliforniëKlimaatveranderingDulcie van den BerghGroepsgebiedewetPretoriaStereotipeAssonansieISO 3166-2OntbossingTrevor NoahBaälJeugdagNederduitsch Hervormde KerkSophie SchollNagapieSamestellingBlourokkeTelefoonPeach van PletzenPersOu Apostoliese KerkLettergreepPubiese hareJakkals🡆 More