Yahoo!: Amerikaanse multinasionale internetkorporasie

Yahoo! Inc.

Dit is wêreldwyd bekend vir sy webportaal, die soekenjin Yahoo Soek en verwante dienste, insluitend Yahoo Directory, Yahoo Mail, Yahoo News, Yahoo Finance, Yahoo Groups, Yahoo Answers, advertensies, aanlynkartering, video-deel, fantasiesport en sy sosiale mediawebwerf. Dit is een van die gewildste kuberruimtes in Amerika. Volgens mediaberigte het ongeveer 700 miljoen mense Yahoo se webwerwe elke maand besoek. Yahoo beweer self dit lok "meer as die helfte van 'n miljard verbruikers elke maand in meer as 30 tale".

Yahoo! Inc.
Yahoo!: Amerikaanse multinasionale internetkorporasie
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig Januarie 1994 (as Jerry and David's guide to the World Wide Web)
Maart 1995 (as Yahoo!)
Hoofkantoor Sunnyvale, KaliforniëVerenigde State
SleutelpersoneMaynard Webb (voorsitter van die Raad)
Marissa Mayer (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
Industrieinternet
Produkteverskeie
Inkomste$4,68 miljard (2013)
Bedryfsinkomste$589 miljoen (2013)
Netto inkomste$1,36 miljard (2013)
Werknemers12 200 (Desember 2013)
Webwerfyahoo.com

Yahoo! is in Januarie 1994 deur Jerry Yang en Dawid Filo gestig en is geïnkorporeer op 1 Maart 1995. Op 16 Julie 2012 is die voormalige uitvoerende hoof van Google, Marissa Mayer, aangewys as Yahoo! se uitvoerende hoof en voorsitter.

Volgens ComScore, het Yahoo! gedurende Julie 2013 vir Google oortref met die aantal Amerikaanse besoekers aan sy webwerwe, die eerste keer sedert Mei 2011. Dit is geskat op 196 miljoen Verenigde State besoekers, wat dus met 21 persent per jaar gestyg het.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AmerikaKaliforniëSunnyvale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieXenofobieGeskiedenis van AfrikaansSkedelGewerweldesBeesSelfstandige naamwoordErica BoyerSpanbandbrugGereedskapVerantwoordelikheidJosef StalinBeurtkragOogproblemeHomofoonPneumatikaDemokrasieWolfFamilie (verwantskap)Gemengde ekonomieWaardeWaterbesparing in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHartHolocaustSenuweestelselVlermuisMaselsKoppeltekenDolfynNederduitsch Hervormde KerkGezina, PretoriaDiarreeNiersteenBateStikstofsiklusJoodse kalenderSeekatPretoriaGeldeenheidLys van visseSeksInkomstebelastingBruto nasionale produkLys van Griekse mitologiese figureOmkoperyRenosterAsiëBesproeiingMenslike skeletTelwoordAmfibieëOmgewingsbeheerSeekoeiDwelmmiddelMelktertPlae van EgipteAlgemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsPlantTegnologieTopografieMosambiekse spoegkobraReg tot ‘n gesonde omgewingHerfsSebraStres in hoërskoolLovedale, Oos-KaapMenseregteFebruarieBlaarOrganisasie sonder winsoogmerkHerbivoorGauteng640🡆 More