Wikivoyage: Gratis reisgids wat enigiemand kan wysig

Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is.

Wikivoyage
Wikivoyage: Gratis reisgids wat enigiemand kan wysig
Wikivoyage: Gratis reisgids wat enigiemand kan wysig
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wiki Stigting
Huidige status Aktief
URL http://www.wikivoyage.org/

Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde "wiki", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wiki, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.

Eksterne skakels

Wiki Stigting Wikivoyage: Gratis reisgids wat enigiemand kan wysig 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

WikiWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VierkantswortelVryheidsdagPseudowetenskapKoppeltekenMagsverheffingBlack SashKoorsblaarAboriginesNag van die lang messeGrondbesoedelingThys die BosveldklongPlastiekFranse RewolusieGordelroosAntisemitismeOogNederlandsKongo-krisisOranje-VrystaatRenosterWêreld- Ekonomiese ForumFanie ViljoenKaliumUniegebouSebraGeslagsgelykheidBoelieryLys van Afrikaanse skrywersMenslike seksuele gedragNasionalismeWebjoernaalPoësieLugbesoedelingDistrik SesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSaartjie BaartmanNeonInligtingSirkelWikiGenitale vratPersAfkappingstekenDonkieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKunstenaarKarooRoofvoëlInsekKrokodilMIV/vigs in Suid-AfrikaKlein vyf diereSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGroepsdrukRacheltjie de BeerAalwynRob HersovWeer (meteorologie)Google MapsHandbalMantisLemoenLionel PetersonGeprosesseerde kosBTWDuitsChemiese reaksieDemokrasieWeervoorspellingBrendan PeyperSlangWater (molekuul)Rudi ClaaseWerkwoordMaagsweer🡆 More