Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig

Wikispecies is 'n projek van die Wikimedia-stigting wat op 13 September 2004 geloods is.

Wikispecies
Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Meertalig, hoofsaaklik Engelstalig
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia-stigting
Opgerig 13 September 2004
Huidige status Aktief
URL http://species.wikimedia.org/

Die doel van die webwerf is om 'n wetenskaplike klassifikasie en beskrywing van plante, diere en ander organismes beskikbaar te stel. Omrede Wikipedia volgens beleid nie oorspronklike navorsing toelaat nie, kan sulke inligting nie hier gepubliseer word nie.

Die werf se leuse is: "Wikispecies is free. Because life is public domain!" (Wikispesies is gratis, omdat die lewe openbare grondgebied is!).

Wikispecies is in meer as 131 verskillende tale beskikbaar.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

13 September2004DierKlassifikasiestelselPlantWikimedia-stigtingWikipedia:Geen oorspronklike navorsing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WindkragMikro-ekonomieNatuurramp7de LaanNierversakingLys van Afrikaanse skrywersVryheidsdagSywurmRolprentSonsteekVulkaanSwartbewussynsbewegingMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaFinansiële staatWynand StrydomRefentse MorakeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSoweto-opstandDiepaartromboseLys van landeVreesKlimaatAkademiaKompasJan-Willem BreureTweede WêreldoorlogSelPriemgetalPapierGroot TrekPoesSuid-Afrikaanse GrensoorlogOntbossingSonnestelselVoedingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VaginaSirkelAfrikaanse TaalmonumentJeuksiekteOnderwys in Suid-AfrikaEpilepsieJanie du PlessisBobby AngelSias ReineckeGeweldOnse VaderAppendiksSikloonSiya KolisiBloedingKongo-krisisWerkloosheidHarry PotterGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCristiano RonaldoJoseph LynchWaterbesoedelingOos-KaapHamilton WesselsMetamfetamienNuwe TestamentVoortrekkermonumentOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHipoteseOnderwerp (taalkunde)GeboorteAfrikaanse taalleerKondensasieJan van RiebeeckDemi Lee MooreKameelperdVlekvrye staalDepressie (gemoedstoestand)MusieksimboleSonja HerholdtGNU-lisensie vir vrye dokumentasiePesach🡆 More