omtrent

Wiki is 'n veeltalige, webgebaseerde ensiklopedie met gratis inhoud wat deur enigiemand gewysig kan word.

Die naam is saamgestel uit die Hawaise woord wiki ("vinnig") en "ensiklopedie". Dit is 'n samewerkingsprojek wat deur duisende gebruikers gewysig en in stand gehou word. Dit word gedoen deur middel van wiki-sagteware, en die gasheerdiens en ondersteuning word gebied deur die nie-winsgewende Wikimediastigting. Alhoewel Wikipedia beoog om tipiese ensiklopediese inligting te bevat, sluit die Wikipediabladsye ook inligting in wat 'n mens in spesialistydskrifte, geografiese woordeboekindekse en ander spesialiteitstydskrifte sou verwag. Boonop verskaf Wikipedia dekking van huidige gebeure.

Oorsig

Die Wikipedia-projek het drie kenmerkende eienskappe:

  1. Dit is primêr 'n ensiklopedie, of het ten doel om een te word.
  2. Dis 'n wiki omdat dit deur enige persoon gewysig kan word (buiten 'n geblokkeerde gebruiker). Dit sluit beskermde bladsye uit.
  3. Dit bevat oopbroninhoud en gebruik die kopieregvrye GNU/FDL-lisensie.

As jy nuut is hier, en graag 'n Wikipedia-bydraer wil word, sien gerus "Welkom nuwelinge".

Tags:

EnsiklopedieHawaisWikiWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelsugKarakteriseringTobie CronjéJode in Suid-AfrikaMusieksimboleReënAfrikaansMobutu Sese SekoDemografie van Suid-AfrikaElon MuskDomkragKoorsblaarLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNetbalNierGrondwetStresTekstielVitamienNatuurrampLys van kleureVerenigde State van AmerikaWes-IndiëMenseregtedagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Geografie van Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoorsEsias BoschGoogleRookgewoonteSharpeville-slagtingSiya KolisiKapitalismeStereotipeLeonardo da VinciLys van kinderspeletjiesOmtrek, oppervlakte en volumeProstaatkankerBateLetterlike en figuurlike taalgebruikBloedsomloopstelselLewerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaISimangaliso-vleilandparkEufemismeNatuurlike hulpbronMiddeleeueMartin Luther King jr.Mikro-ekonomieWolkOm-te-infinitiefkonstruksieKoringGewone tarentaalPeriodieke tabelAardverwarmingGestremdheidGeskiedenis van die BoererepubliekeErektiele disfunksieCleopatra VIIVakbondChemiese elementHipertensieEkotoerismeMahatma GandhiLeestekenEnergieJo BlackSeestroomCyril RamaphosaTropiese huisgeitjie🡆 More