mediese Vrywaringsnota

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
WIKIPEDIA GEE NIE MEDIESE ADVIES NIE

Wiki bevat baie artikels oor mediese onderwerpe, maar daar is geen waarborg dat die artikels korrek is nie. Daar is geen versekering dat enige van die feite waar, presies of op datum is nie. Die meeste sodanige artikels word geskryf of vertaal deur nie-professionele mense. Selfs al is ’n stelling oor medisyne korrek, is dit nie noodwendig op jou of jou simptome van toepassing nie.

Die mediese inligting op Wikipedia is van ’n algemene aard en dien nie as plaasvervanger van ’n professionele mediese werker nie (soos ’n gekwalifiseerde dokter, verpleegster, apteker, ens.) Wiki is nie ’n dokter nie.

Nie enige individuele bydraer, stelseloperateur, ontwikkelaar of borg van Wikipedia of enigiemand anders wat aan Wikipedia verbonde is, kan verantwoordelik gehou word vir die gevolge van enige poging om van die inligting op die webtuiste toe te pas nie.

Niks op Wiki Afrikaans.org of enige deel van ’n projek van Wiki Du học, moet beskou word as ’n poging om ’n mediese opinie te gee of andersins betrokke te wees by die geneeskundige praktyk nie.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelWithaaiInvloed van vigs op die ekonomieGoudkus (streek)VerkleurmannetjiePresident van Suid-AfrikaVioolNetbalKindersiektesKoppeltekenSpysverteringstelselAppel (sanger)1990Maroela MediaKlankverskynselsTatoeëermerkDramaMiddelmisbruikNiersteenSimboolLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StaalOrthopteraFilistyneHerpes simplexNoag se arkKoperAfkortingBybelMaatskaplike verantwoordelikheidLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHondeklipbaaiMenslike seksuele gedragGemeenskapJohannesburgCleopatra VIISprokieWaterbesoedelingWêreldwye webEkologieTelkomLuiperdErfenisdag (Suid-Afrika)Groot TrekSwart nasionalismeAsemhalingDurbanKonjunktivitisHefboomSeevlakLodewyk XVI van FrankrykFranse RewolusieHulpwerkwoordVolhoubare ontwikkelingVolhoubaarheidChemiese verbindingLys van politieke partye in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordAfrikaMalariaHibernasieKlinkerNatuurlike hulpbronAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKaapse VlakteBateWet op BevolkingsregistrasieOutismeAfvalbestuurVars waterDroomRegeringRina HugoMane van Galilei🡆 More