Weste: Lande met 'n oorspronklike Europese gedeelde kultuur

Die Weste of Westerse wêreld verwys na Europa en 'n groep gemeenskaplike lande.

Die terme awendland en aandland (Latyn: occidens, "sonsondergang, Weste") verwys na Europa in 'n digterlike konteks. Die idee van 'n Westerse deel van die wêreld begin by die Grieks-Romeinse beskawing, Judaïsme, en Christendom. Westerse rasionele en kritiese denke het 'n fondasie in die Atheense demokrasie van antieke Griekeland.

Weste: Lande met 'n oorspronklike Europese gedeelde kultuur
Één definisie van die Westerse wêreld is die Europese Enkelmark plus die Anglosfeer.

Dit kontrasteer met die Ooste, wat die term is wat algemeen geassosieer word met die kulture van lande in Oos-Asië en die Indiese subkontinent.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Antieke GriekelandAtheense demokrasieAwendlandChristendomDigkunsEuropaJudaïsmeKritiese denkeLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaOorstromingDeelwoordSowjetunieNatuurwetenskapParkinson se siekteBoer Soek 'n VrouKolonoskopieDiarreeSeksuele opwekkingWiki CommonsSimon PetrusHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAsiëAgtervoegselHolocaustSitrusMonopolieVerkleurmannetjieLewerFanie ViljoenLetterlike en figuurlike taalgebruikMuskeljaatkatSarel Jacob PretoriusBraaiBesoedelingWayde van NiekerkHoofpynAkuutAlkoholismePikkewynSoutsuurOlimpiese SomerspeleLien se lankstaanskoeneAardeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentEmosieLys van visseLarry PageGeslagsgelykheidKommunikasieInsekBoomKlein vyf diereLys van Afrikaanse digtersDigvormSebraAnneli van RooyenLeestekenSwart menseReënspinnekopWerkersdagVliegtuigApartheidSelfstandige naamwoordDroomDoelwitSatellietVlag van Suid-AfrikaKolitisPinksterSeisoenBreinHulpwerkwoordMiltOnderhandelinge om apartheid te beëindigSkoolWolkKontinentOopbroninhoudGoogle MapsWaterpokkiesReg tot ‘n gesonde omgewing🡆 More