Wêreldspektrum: Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is

Wêreldspektrum is 'n Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is.

Die ensiklopedie is alfabeties volgens onderwerp gerangskik, met die laaste boek, deel 30, wat die indeks bevat. Feitlik 50% van die ruimte is aan volkleur beelde en illustrasies gewy. Naas die hoofensiklopedie is daar ook 'n Junior wêreldspektrum, Wêreldspektrum Woordeboek (2 dele), Wêreldspektrum Woordeskat (3 dele) en verskeie jaarboeke (1985 tot 1996) gepubliseer.

Wêreldspektrum: Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is
Wêreldspektrum op 'n boekrak.
Wêreldspektrum: Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is
Wêreldspektrum bevat heelwat illustrasies.

Boekdele

Wêreldspektrum:

Wêreldspektrum Woordeboek:

  • Woordeboek 1 (A tot L)
  • Woordeboek 2 (M tot Z)

Wêreldspektrum Woordeskat (Afrikaans, Venda, Noord-Sotho, Engels, Zoeloe, Xhosa, Tswana en Sotho):

  • Woordeskat 1: 8 Tale van Suid-Afrika (A tot J)
  • Woordeskat 2: 8 Tale van Suid-Afrika (K tot R)
  • Woordeskat 3: 8 Tale van Suid-Afrika (S tot Z)

Tags:

(Edms) BpkAfrikaansEnsiklopedie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosvarkAtlantiese OseaanEekhoringOmtrek, oppervlakte en volumeSeeKakiebosSeksuele penetrasieKindersiektesSeksuele stimulasieSeksismeKomplementêre kleureAfkortingLys van politieke partye in Suid-AfrikaStaatstoelaeBonné de BodMierNatuurbewaringKuberkrakerTelefoonGraatjiemeerkatHeupvervangingNasionale PartyFrankrykMasturbasieMichael JacksonSirkelOrthopteraKweekhuiseffekPseudowetenskapGroot vyfJanie du PlessisBergen-Belsen-konsentrasiekampUitwerking van klimaatsveranderingBeeldspraakNederduitse Gereformeerde KerkVoornaamwoordKunsmisBesoedelingMusiekteaterVaginaMenstruasieEkonomieGeestesgesondheidRenosterMaagsweerAnilingusFiksieMaselsOseaanKondensasieRoossenekalLika BerningTierHemelBesemGeslagsgelykheidJan van RiebeeckNarsistiese persoonlikheidsteuringFopnuusWes-KaapBevolkingVersamelnaamJavaScriptWielewaalMenslike skeletSlawernyLeon KrugerAngina pectorisWikiquoteMusieksimboleOntbossingLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesDesmond TutuSosiale mediaEvangelies Gereformeerde KerkSteve BikoStilleweMenseregtedag🡆 More