Vraagteken

Die vraagteken (?) is 'n leesteken wat 'n vraag of versoek afsluit, of affek uitdruik.

Vraagteken

Vrae en versoeke

'n Vraagteken sluit 'n direkte vraag, retoriese vraag, einddeelvraag of intonasievraag af. Bv: Wat is jou naam? Ek sit en wonder: Wat is die doel van die lewe? (AWS, 2017)

Affek

Wanneer 'n vraagteken binne 'n sin gebruik word om affek uit te druk, word dit tussen hakies geplaas. Bv: Haar swangerskap (?) laat haar naar voel. Sy het 'n egte (?) Irma Stern by 'n pandjieswinkel gekoop.

Bronnelys

Tags:

Leesteken

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mynbedryf van Suid-AfrikaMangelGoudKankerRegeringEnkelvoudige sinLys van elemente volgens simboolVlag van Suid-AfrikaKoolstofdioksiedKoperKaapstadse waterkrisis 2015-2018SatellietMarie AntoinetteSwangerskapSkildklierEkonomieKlankGalileo GalileiJeuksiekteMonoloogTweede Nuwe JaarVryheidsmanifesGianna MichaelsAardeTienie HollowayOorstromingSaartjie BaartmanWesterse filosofieMotorvoertuigGoudkus (streek)Ingrid JonkerDurbanSwart menseVrouEmfiseemAlkoholismeKultuurLiewe HeksieWetenskapWhatsAppSosiale mediaYouTubeLys van kinderspeletjiesDroogteSleutel (musiek)WeervoorspellingKunsmatige intelligensieKnieBateImpakte van toerismeSeksposisieAustraliëParasitiese siektesEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSokkerLeeudoringstad-spoorwegrampGasGeskiedenis van Suid-AfrikaNapoleon BonaparteRudi ClaaseBlourokkeVerlede tydGroot vyfRooibokSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeRomanDramaBeleggingSeevlakMarsMikro-ekonomieItaliëGalblaasArmoedeverligting🡆 More