Universiteit Van Cambridge

Die Universiteit van Cambridge (ook bekend as Cambridge-universiteit) is 'n universiteit in Cambridge, Engeland.

Die universiteit is saam met die Universiteit van Oxford een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk, wat reeds in die 13de eeu begin is. Die twee universiteite staan gesamentlik as Oxbridge bekend. Cambridge-universiteit bestaan uit sowat 30 aparte kolleges.

Universiteit van Cambridge
University of Cambridge

Motto:Hinc lucem et pocula sacra
Gestig:~1209
Studente:18 396
Ligging:Cambridge, Engeland, Verenigde Koninkryk
Webtuiste:http://www.cam.ac.uk/
Universiteit Van Cambridge

Kolleges

Universiteit Van Cambridge 
Uitsig oor die kolleges

Die kolleges van Cambridge sluit in:

  • Christ's College (1505)
  • Churchill College (1960)
  • Clare College (1326)
  • Clare Hall (1965) †
  • Corpus Christi College (1352)
  • Darwin College (1964) †
  • Downing College (1800)
  • Emmanuel College (1584)
  • Fitzwilliam College (1966)
  • Girton College (1869)
  • Gonville and Caius College (1348)
  • Homerton College (1976)
  • Hughes Hall (1885) ‡
  • Jesus College (1496)
  • King's College (1441)
  • Lucy Cavendish College (1965) * ‡
  • Magdalene College (1428)
  • Murray Edwards College (1954) *
  • Newnham College (1871) *
  • Pembroke College (1347)
  • Peterhouse (1284)
  • Queens' College (1448)
  • Robinson College (1979)
  • St Catharine's College (1473)
  • St Edmund's College (1896) ‡
  • St John's College (1511)
  • Selwyn College (1882)
  • Sidney Sussex College (1596)
  • Trinity College (1546)
  • Trinity Hall (1350)
  • Wolfson College (1965) ‡
    *Slegs vir vroue
    †Slegs vir PhD-studente
    ‡Slegs vir studente ouer as 21 jaar

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

CambridgeEngelandUniversiteitUniversiteit van OxfordVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMoslemHartversakingWaterstofDriedimensioneelKameelperdGlobaliseringAluminiumAnrich HerbstSelfstandige naamwoordBruin menseIdioomHamburgerKasterolieMusiekWaatlemoenViëtnamoorlogSosiale mediaNicole StraussMadison IvySeevlakPeriodieke tabelRenaissanceVoornaamwoordInternetEjakulasieResensieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMorfologie (taalkunde)7de LaanAsemhalingNasionale VrouedagFranse RewolusieKoperAbsolute monargieAtmosfeerImpakte van toerismeKrygkorKimberleyDiepaartromboseMynbouOorkruipersLys van elemente volgens simboolNamakwalandPerdInsekMielieEreksieSuikersiekteStudievaardighedeTydsonePlastiekAfrikaanse WikipediaNederlandVlekvrye staalVeelvoudige sinSuid-Afrika-WetNasionale PartyKewerBloedsomloopstelselKindersiektesSwartbewussynsbewegingBreinkaartVoedingRosa ParksDepressie (gemoedstoestand)GetalKappie (skryfteken)OmgewingsbeheerVersamelnaamOnderwysMassaDieregeluidePaddaToringSamestellingRobbeneilandMisdaad🡆 More