Turksvy

Die turksvy (Opuntia tuna) is 'n plant in die kaktusfamilie, Cactaceae.

Turksvye is van Suid-Amerika na Suid-Afrika gebring, en word oor die algemeen as 'n ernstige pes en bedreiging beskou.

Opuntia tuna
Turksvy
Turksvy (Opuntia tuna)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Opuntioideae
Genus:
Spesie:
O. tuna
Binomiale naam
Opuntia tuna
(L.) Mill.
Sinonieme
  • Cactus horridus Salisb.
  • Cactus tuna L.
  • Opuntia jamaicensis Britton & Harris

Turksvye het oorspronklik slegs in die Westelike Halfrond, oor die grootste gedeeltes van Noord- en Suid-Amerika, voorgekom. In die laat 1800's is turksvye na Australië gebring, waar hulle groot ekologiese skade in die oostelike state aangerig het. Hulle word ook in die Mediterreense streke van Noord-Afrika aangetref, veral in Tunisië, die mees noordelikste land van Afrika, sowel as die suidelike dele van Europa, veral op die eiland van Malta.

Die spesie kan met behulp van die turksvyvlieg uitgeroei word. Dit kan ook uitgekap en as veevoer gebruik word, maar die dorings moet eers afgebrand word.

Galery

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JazzSoogdierNarsistiese persoonlikheidsteuringLikkewaanGeelsugRassisme in AfrikaWater (molekuul)Apostoliese GeloofsbelydenisRooilipslangBeurtkragVerkleurmannetjieVaalrivierLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierWieg van die MensdomMalariaPeach van PletzenRooikatProvinsies van Suid-AfrikaVraag en aanbodLuiperdHemelvaartVulkaanVeeartsCorioliskragSkoenlapperMikro-ekonomieHamburgerBeesTussenwerpselLionel MessiOnderwys in Suid-AfrikaOntbossingWaar ruwe rotseOnderwerp (taalkunde)VoorsetselSwart nasionalismeLys van musiekinstrumenteHoofkarakterOutismeCleopatra VIIAnrich HerbstNasiebouKatoenMondSkoolSamestellingDaggaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkaapKoringPenisLongMunhwa Broadcasting CorporationTweede WêreldoorlogKobus LombardKorrupsieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSlag van Cuito CuanavaleSuid-Afrikaanse WeermagKonjunktivitisHeuningDuitse maselsBevolkingLeonardo da VinciKletsrymKrapSophie SchollDokterBrandmondsindroomHamilton WesselsKolorektale kankerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMiddeloorontstekingWerkloosheid🡆 More