Sulette Thompson: Suid-Afrikaanse aktriese

Sulette Thompson, is ʼn Suid-Afrikaanse aktrise, wat bekend is vir haar rol as Suzie Bruwer in die televisiereeks, Agter Elke Man, vanaf 1985 tot 1988.

In die televisiereeks, Agter Elke Man, was daar ʼn verskeidenheid karakters: welgesteld en die wat ʼn karige bestaan gevoer het, saamgegroepeer. Die dramareeks is as grensverskuiwend beskou in Suid-Afrika se televisiegeskiedenis en daarom was kykers ook baie lief vir die karakters omdat hulle kon identifiseer daarmee.

Sulette Thompson
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

In 1982 het sy haar BA Drama-graad behaal aan die Noordwes Universiteit van Potchefstroom. In 1983 het Thompson ʼn jaarkontrak by Sukovs gehad om in verskeie produksies te kan speel en aan die einde van die termyn het sy vanaf 1983 tot 1996 as ʼn vryskut aktrise gewerk. Sedert Maart 1996 behartig sy die boekhouding van die akteursagentskap, Thespians.

Film

  • Molly en Wors, vertolk die rol van Susan (2013)
  • Kampus: ʼn Varsity-Storie; vertolk die rol van Heila (1986)
  • Tawwe Tienies; vertolk die rol van die winkeleienaar (1984)

Die Jare; vertolk die rol van Anita Slabbert (1984)

  • Ampie; vertolk die rol van Annetjie (1982)
  • Gazette; vertolk die rol van du Plessis se dogter (1981)

Televisie

  • Gabriël; vertolk die rol van Louisa (2005)
  • Plek van die Vleisvreters; vertolk die rol van Dr. Van Pletzen (2004)
  • Hoekie vir Eensames; vertolk die rol van Punkie (1986)
  • Agter Elke Man; vertolk die rol van Suzie Bruwer (1985)

Radio

Thompson het ook rolle in radiovervolgverhale vertolk, onder andere:

Persoonlik

Sulette en haar oorlede man, met wie sy 22 jaar getroud was, Hennie Cronjé, het vier kinders. Aan die einde van 2018 is Thompson weer getroud met Dieter Wiese en woon tans op ʼn kleinhoewe in Johannesburg.

Lees ook

Bronnelys

Tags:

Sulette Thompson FilmSulette Thompson Die Jare; vertolk die rol van Anita Slabbert (1984)Sulette Thompson TelevisieSulette Thompson RadioSulette Thompson PersoonlikSulette Thompson Lees ookSulette Thompson BronnelysSulette Thompson19851988Agter elke man

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Green PornoOranjerivierStilleweDolfynSportSeekoeiGeografie van Suid-AfrikaChristiaan BarnardSeksposisieKaliumSonnestelselNarsismeChristendomMuskeljaatkatSinoniemTweede Nuwe JaarPlantKolonisasieOos-KaapSteve BikoSpinnekopWaarheid-en-versoeningskommissieAardbewingLiewe HeksieAnneli van RooyenHindoeïsmePeter SnydersMaatskappySeksueel oordraagbare infeksiePaulus van TarsusFanie ViljoenDiatomiese molekuulNierversakingSelfmoordBloukraanvoëlKonjunktivitisAluminiumBreingewasNatuurlike hulpbronKolonialismeSelfstandige naamwoordAfrikaanse WikipediaGeskiedenis van Suid-AfrikaGoudkus (streek)VoorsetselMahatma GandhiBernice WestEugenetikaLys van Nederlandse skildersRugbyArthur GrumiauxArmoedeLys van visseVingerseksHipoteseLandbouMateriaalLionel PetersonDansBreinkaartGedigDuitsEmfiseemGroot TrekNazi-DuitslandOogSpreeuDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSamestellingFrankrykEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEreksieInfeksieLeierBiologieMetafoor🡆 More