Rasionale Getal

In wiskunde is 'n rasionale getal 'n getal wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle.

Rasionale getalle wat nie heelgetalle is nie (gewoonlik breuke genoem) word gewoonlik geskryf as die gewone breuk waar b ongelyk is aan nul. a word die teller genoem en b die noemer genoem.

Rasionale Getal
Kwarte

Elke rasionale getal kan op 'n oneindige aantal maniere uitgedruk word, soos maar is in sy vereenvoudigde vorm wanneer a en b geen gemene deler behalwe 1 het nie. Elke nie-nul rasionale getal het presies een vereenvoudigde vorm van dié aard met 'n positiewe noemer. 'n Breuk in hierdie vereenvoudigde vorm word 'n gereduseerde breuk genoem.

Die desimale uitbreiding van 'n rasionale getal is uiteindelik periodies. (In die geval van 'n eindige uitbreiding, vorm die nulle wat implisiet volg die periodiese gedeelte.)

'n Reële getal wat nie 'n rasionale getal is nie word 'n irrasionale getal genoem.

'n Repeterende breuk is 'n rasionele getal.

Kyk ook

Bronne

  • James, G. en James, R.C. (1960) "Rational Number" In: Mathematics Dictionary. Princeton, New Jersey : Van Nostrand. bl. 324

Eksterne skakels

Tags:

BreukHeelgetalVerhoudingWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone breukeKoolstofAnale seksRymSwartbewussynsbewegingLettergreepDuitsInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGewone tarentaalArabiesNasiebouAlfabetSosiale mediaRudi ClaaseSeismologieLys van elemente volgens simboolTelwoordKolitisStereotipeWerkwoordBysinNag van die lang messeResensieHartversakingLetterlike en figuurlike taalgebruikKrieketSirkelAkuutGenadedoodMonopolyLongontstekingAfrican National CongressDierFotosinteseGalileo GalileiPoolsHerfsGoogle MapsOraniaOnderhandelinge om apartheid te beëindigAfro-AmerikanersSekondêre sektor van die ekonomieDwelmmiddelSteenkoolInsekGerda SteynSeksuele penetrasieKarooSeksposisieByvoeglike naamwoordVleilandKlein-KarooGeslagsgelykheidSkildklierAppelKrugerwildtuinCeresFisioterapieLys van NG gemeentesJan de WetHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCovid-19-pandemieLeestekenVerenigde KoninkrykVolhoubaarheidOnderwerp (taalkunde)LongSchwantesiaGrondwet van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerVoorsetselSeevlakstygingAnrich HerbstHoofletter🡆 More